Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Dalien V
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2023

Yolande was so vreindelik om vir ons te wag en te kom verwelkom na 'n lang en nagmerrie rit en ons het baie laat by die gastehuis aangekom. Die plek was netjies en uiters gerieflik en ons het baie lekker oorgeslaap en dit was baie veilig en my baba wordshond kon rondhardloop in 'n veilige tuin. Dankie, Yolande vir die hartlike ontvangs en dat jy vir ons gewag het tot na donker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Beste Dalien Dit was net 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Vriendelike groete Yolande

Irma K
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2023

Baie, baie basies. Daar is niks fout met die eenheid nie. Dit was skoon en netjies en basies. Daar was nie genoeg eetgerei of breekware nie. Ek weet diefstal is 'n probleem by gastehuise, maar dan sal ek eerder 'n deposito betaal en seker maak daar is meer as een teelepel in die eenheid. Ek weet ook meeste gastehuise kies die "hospitality" pakket op DSTV, maar dis darem baie pateties. Ek sal nie sommer weer hier bly nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Christina V
1 nag
5.0
Sep 2022

Die gasvrou, Yolandi, se diens was vriendelik, uiters behulpsaam en professioneel. Sal dit aanbeveel as oornagplek. Gerieflik geleë naby hoofpad. Baie dankie Yolandi. Die verblyf was gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie tevrede. Kamers was skoon en netjies en meer as wat ons verwag het. Diens was uiters vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Rustig, veilig, netjies en gerieflik. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

Aangename, netjiese verblyf. Lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2022

Tevrede. Bietjie probleme met reën, maar is gou uitsorteer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Keitumetse M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2022

Peaceful. Near shopping centers, wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carol R
1 nag Saam met vriende
4.0
Jun 2022

Accommodation was great. Only problem was a loud party over the road. The party got louder in the early hours. We had to ask them to keep the music down and the response was abusive. After our suggestion that we let the police decide on the reasonableness of our request, the music was turned off.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Maria W
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

Oornag vir een aand, rustig en veilig gevoel. Ons het net oornag vir een aand, vanaf Kgalagadi. Rustsig en stil, plek vir motor en sleepwa. Baie vriendelike gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frylinckstraat; 24, Posbus 56, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjNTNjYjMyLTg5MDgtNDgzNS1iNTY5LWQzNTgyYjJkZmFiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 24 Frylinck Street PO Box 56 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.462903300345 23.440556824207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang