Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Riviera Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Richard I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Exceptional! Absolutely superb! Could not fault a thing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

In een woord. Puik. Puik Gastehuis, keurig en netjies. Ontvangs deur Myna was vriendelik, behulpsaam en gasvry. Beddens heerlik geslaap. Omgewing mooi en lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome. Awesome. Skoon. Baie hulpvaardig. Uitstekende kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

A beautiful, classy, tranquil place to stay. There should be a whole lot more stars to rate this beautiful GH with. Attention to detail obviously is their top achievement, excellent service and top-end quality decor. They made us a delicious, delectable dinner with no issues. Will only ever stay here when traveling through Aliwal North.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekende oornag hotel. Baie skoon, netjies en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig en vredevol. Pragtig en skoon. Vriendelike personeel. Mooi tuin! Ek beveel dit aan vir almal wat die fynere leefstyl verkies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Heerlike, rustige atmosfeer. Baie lekker en rustig. Veral die uitsig oor die dam baie geniet. Heerlike familiekuier. Kombuis in kothuis goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Salomé L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Luuks en netjies. Uitstekende verblyf! Baie netjies, skoon en luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Loved our luxury stay over. Highly recommended. Pleasurable experience. Beautifully appointed rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard L
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Rustige omgewing met pragtige tuin. Baie netjiese kamers. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Izelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitspanning Farm, N6, Aliwal-Noord, 9750, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdCR5AvIm1WM8UX1AHPQ6mDglWM9eynfo0qYXBKXQVLLv20PZfs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 Uitspanning Farm N6 9750 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.680667550772 26.705407134918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang