La Roca Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marlea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Yolanda B - Jul 2022
Algehele gradering
Gasvry en kyk na elke 'need' van hulle kliënte!
Carmen G - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Nicolene V - Apr 2021
Algehele gradering
Goed geleë, baie skoon, vriendelik.
Edward O - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustige atmosfeer.
Jean B - Apr 2021
Algehele gradering
Nie goeie waarde vir geld nie!
Amanda B - Sep 2020
Algehele gradering
Loved it.
La Roca Guest House se terugvoer
Dear Amanda
Thank you so much for taking time to leave such a wonderful review! We enjoyed hosting you and hope that you will be back real soon.
Warm Greetings
The La Roca Team
Shirlanie K - Sep 2020
Algehele gradering
Thea was baie vriendelik en behulpsaam en het ons dadelik laat welkom voel. Die kamers is baie mooi en skoon en die ontbyt was baie lekker. Ons het dit baie geniet en sal weer hier bly.
La Roca Guest House se terugvoer
Beste Shirlanie,
Baie dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om terugvoer te lewer van jou verblyf by La Roca. Ons waardeer dit ongelooflik baie. 'n Ekstra groot dankie vir die pragtige komplimente! Dit is inspirasie en moedig ons aan om beter diens te lewer.
Ons hoop van harte om julle as familie sommer spoedig terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Die La Roca span.
Melloney V - Jan 2020
Algehele gradering
Wow, so mooi gastehuis.
La Roca Guest House se terugvoer
Beste Melloney,
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer. Ons gaste is vir ons belangrik en hulle terugvoer help ons om 'n sekere standaard te handhaaf.
Ons hoop om julle gou terug te verwelkom by La Roca.
Vriendelike Groete,
Die La Roca Span
Neels S - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
La Roca Guest House se terugvoer
Beste Neels,
Liewer laat as nooit! Ons opregte dank vir jou pragtige terugvoer. Ons waardeer dit en hoop om julle spoedig weer te ontvang.
Vriendelike Groete,
Die La Roca Span
Cornelia C - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies en puik diens.
Judith H - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome.
Louis B - Jun 2019
Algehele gradering
Funksioneel en netjies.
La Roca Guest House se terugvoer
Beste Ronel
Baie dankie vir die tyd afgestaan om 'n resensie te skryf.
Jammer om te hoor van die 2-punt kragprop. Ons sou met graagte vir jou 'n ekstra prop gegee het indien ons van die probleem geweet het. Ongelukkig kry items soos die kragproppe en tv kontroles vinnig voete en daarom hou ons dit nie gewoonlik in die kamers nie.
Ons het wel ook verversings beskikbaar by die eetkamer. Juis as gevolg van gaste wat in die verlede misbruik gemaak het van die in die kamers. Jammer vir die ongerief wat dit veroorsaak het.
Ons hoop egter dat jy in die toekoms sal oorweeg om weer van ons gastehuis gebruik te maak en dan sal ons poog om dit 'n beter ervaring te maak.
Vriendelike Groete
Die La Roca Span
Zerelda H - Jun 2017
Algehele gradering
Sien sterre.
La Roca Guest House se terugvoer
Liewe Zerelda,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so mooi resensie te skryf. Ons waardeer elke kompliment. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste hulle tyd by ons geniet het. Ons het dit ook geniet om julle by ons te he en ons hoop om julle weer eendag te sien.
Mooi bly.
Groete
Die La Roca Span
Daan S - Okt 2017
Algehele gradering
'n Oase in die stad.
La Roca Guest House se terugvoer
Beste Daan,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf, ons waardeer elke kompliment. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste hul tyd by ons geniet het. Ons het dit ook geniet om julle hier by ons te kon ontvang en ons hoop om julle weer eendag te sien.
Alles van die beste met julle dogtertjie en mooi bly.
Groete,
Die La Roca span
Siphokuhle N - Jun 2017
Algehele gradering
Wonderful experience, very friendly stuff.
La Roca Guest House se terugvoer
Dear Siphokuhle,
Thank you for taking the time to write us a review. We appreciate your compliments and comments as it helps us improve our service for both you and future guests. It is always nice to hear that guests enjoyed their stay with us. We thoroughly enjoyed having you around and we hope to see you again one day.
Keep well.
Kind Regards
The La Roca Team
Yolandi M - Okt 2017
Algehele gradering
Ten volle voldoen aan al ons behoeftes.
Mignon L - Nov 2016
Algehele gradering
Luukse gemaklike verblyf in die Laeveld.
Jeanine P - Sep 2016
Algehele gradering
Beste gastehuis in die Laeveld
Jaco H - Apr 2016
Algehele gradering
Wonderlik - definitief die netjiesste en mees romantiese plek waar ons nog gebly het!
Lees meerLa Roca Guest House se terugvoer
Dear Jaco,
Thank you so much for taking the time to write us such a stunning review. We appreciate all your compliments. Congratulations again on your 20th wedding anniversary and thank you for choosing La Roca to celebrate such a special milestone in your lives. All the best for the years ahead.
We thoroughly enjoyed having you around & we hope to accommodate you again with another anniversary, holiday or just a breakaway weekend :)
Take care!
Kind Regards
The La Roca Team
Louis B - Sep 2016
Algehele gradering
Baie mooi, super vriendelike personeel. Hulle het my baie welkom laat voel.
Cherize S - Apr 2015
Algehele gradering
Was wonderlik en baie mooi en die diens is uitstekend.
Sonja G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netjiese kamers, vriendelike diens. Kan die gastehuis aanbeveel.
Jolene V - Des 2014
Algehele gradering
FANTASTIES!
Cobus P - Nov 2014
Algehele gradering
Baie netjiese kamers. Ongelooflike onbyt. Vriendelike personeel. Stunning uitsig.
Sanet S - Sep 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Rika K - Jul 2014
Algehele gradering
Was tuis en kon ontspan.
Thato M - Jun 2014
Algehele gradering
Great
Bernard O - Apr 2014
Algehele gradering
Kamer ruim, maar bed ongemaklik.
Andrew V - Apr 2014
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Charmaine G - Sep 2013
Algehele gradering
Extremely professional, friendly welcome and a great atmosphere!!!
Leor H - Jul 2013
Algehele gradering
Great accommodation
Godfrey M - Sep 2013
Algehele gradering
Lovely and wonderful guesthouse!
Cj D - Okt 2013
Algehele gradering
Baie goeie ontvangs, skoon kamer, ontspanne en baie goeie ontbyt. Stylvol!
Riaan V - Jun 2013
Algehele gradering
Goed
Zizi K - Okt 2013
Algehele gradering
Love their client service
Schalk V - Sep 2013
Algehele gradering
Aangename verblyf en heerlike ontbyt!
Margaret T - Sep 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam,
Suzette K - Nov 2013
Algehele gradering
Lekke!
Wendy W - Des 2012
Algehele gradering
Enjoyed it
Thato M - Jun 2012
Algehele gradering
The visit was worth the long drive and the stay was pure bliss.
Katlego M - Aug 2012
Algehele gradering
Superb
Miyelani M - Des 2010
Algehele gradering
The place to be La Roca without a doubt
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Wijk-straat 56, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang