La Rochelle
Beskrywing
Die kamer is wel deel van die hoofhuis, maar het aparte en privaat ingang na die kamer. Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n kombuisie, lugversorging en elektriese komberse. Daar is veilige parkeerplek op die perseel naby die kamer, gratis WiFi en pragtige uitsig. Rook is verbode in die kamer en let asb. dat daar 5 trappe na die kamer lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selgs verblyf.
Huisreëls
Let daarop dat die eienaars op die perseel woon en honde het. Respekteer asb. hul privaat areas.
Geen besoekers word toegelaat nie, slegs betalende gaste.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die aparte kothuis het 'n dubbelbed en bied 'n pragtige uitsig vanaf die privaat stoep. Daar heers 'n rustige atmosfeer en die tussenvlak bied slaapplek aan 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort en die eenheid het 'n kombuisie, lugversorging, elektriese komberse, privaat ingang, veilige parkeerplek op die perseel naby die kamer, gratis WiFi en 'n pragtige uitsig. Daar is geen trappe na die kamer toe nie, net na die tussenvlak. Lavender bied verblyf vir 2 volwassenes en 1 kind onder 14 jaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selgs verblyf.
Huisreëls
Let daarop dat die eienaars op die perseel woon en honde het. Respekteer asb. hul privaat areas.
Geen besoekers word toegelaat nie, slegs betalende gaste.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Thyme is deel van die hoofhuis, maar apart en baie privaat, gaste hoef glad nie deur huis te beweeg nie. Die Victoriaanse kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Daar is ook 'n kombuisie met yskas, mikrogolf en ketel. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging en elektriese komberse in. Die eenheid het ’n privaat ingang en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selgs verblyf.
Huisreëls
Let daarop dat die eienaars op die perseel woon en honde het. Respekteer asb. hul privaat areas.
Geen besoekers word toegelaat nie, slegs betalende gaste.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan van Riebeeck-straat 13, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang