La Rochelle
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 122
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Annelize D - Aug 2024
Algehele gradering
'n Huis wat voel soos jou eie huis! Heerlik!
La Rochelle se terugvoer
Kom kuier weer!
Dankie jy so maklike gas was.
Anneline N - Aug 2024
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou. Kamer was uiters smaakvol ingerig. Veilige parkering.
Adam W - Jul 2024
Algehele gradering
Perfect.
La Rochelle se terugvoer
Thank you for staying with us, it was just too short! Please come visit again.
André-pierre D - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker kuier op Wellington.
Shareen M - Mei 2024
Algehele gradering
Great.
Sune J - Mei 2024
Algehele gradering
Cottagecore.
Alet M - Jan 2024
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het in 'n baie netjiese eenheid.
Wilfred H - Jun 2024
Algehele gradering
Genotvol.
Noeline A - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker als was mooi en netjies en als was daar wat ons nodig gehad.
De Wet C - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was lekker.
La Rochelle se terugvoer
Dankie, jy was so 'n lekker gas!
Jaco V - Apr 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
John D - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig & lekker.
La Rochelle se terugvoer
Kom kuier weer en volgende keer bietjie langer!
Maralize C - Des 2023
Algehele gradering
Lieflike rustige en stil omgewing om die siel te verkwik.
Monique G - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Olga V - Okt 2023
Algehele gradering
Very short stay, but stunning place!
La Rochelle se terugvoer
Come visit again and stay longer!
Bonita M - Okt 2023
Algehele gradering
Friendly owners and pets. Gorgeous accommodation.
La Rochelle se terugvoer
thanks for staying with us!
Pieter P - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelik met daai ekstra aandag.
Edgar W - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfect for a quick getaway and super friendly host.
La Rochelle se terugvoer
thanks for being amazing guest!
Lindy M - Mrt 2023
Algehele gradering
Owners were amazing.
La Rochelle se terugvoer
Thanks for being an amazing guest.
Angelique W - Jan 2023
Algehele gradering
Tranquil home away from home.
Michelle D - Okt 2023
Algehele gradering
Warm, old-world charm.
La Rochelle se terugvoer
thanks for good feedback!
M B - Aug 2023
Algehele gradering
Puik.
La Rochelle se terugvoer
Kom kuier weer.
Mentz K - Mei 2023
Algehele gradering
Alles is skoon en gasvrou vriendelik en behulpsaam. Vars melk elke oggend.
La Rochelle se terugvoer
Dankie vir julle terugvoering.
Ongelukkig met fase 6 moet ons die solar-stelsel baie goed bestuur. Warm water vir stort, ligte (veral buiteligte deur die nag vir veiligheid) ketel vir koffie, haardroeer vir die dames en elektriese kombers kan alles gebruik word enige tyd van die dag of nag.
Paneelverwarmer en lugversorger gebruik ongelooflik baie krag, dit vreet die battery en dan kan ons nie permanent krag he nie. Dit beteken dat party kamers se gaste heeldag warm met verwarmer maar die ander kamer kwaad omdat hy nie ligte het of kan koffie maak. Dit is 'n uitdaging. Veral met 'n gastehuis waar ons almal in ag moet neem. Met fase 2 en selfs met fase 4 is dit heelwat makliker. Ek is seker enige persoon met solar sal met my saamstem dat dit reg bestuur moet word. Die luuksheid om 'n oond of lugversorger enige tyd te gebruik is net nie meer moontlik nie. Die ou Victoriaanse huis is 140jaar en so ook die kaggels. Die veiligheids-risiko met kaggel in kamer is net te hoog, al die gaste is nie ewe bedagsaam en veilig met kaggels nie. Wellington is bekend vir sy hitte en in die somer is die suide kamer heerlik koel.
Kom kuier weer.
Groete.
Jim P - Apr 2023
Algehele gradering
Well presented, spotlessly clean and comfortable.
Marius P - Jul 2023
Algehele gradering
Sal nooit weer La Rochelle kies nie.
La Rochelle se terugvoer
Ironies dat iemand wat glad nie hier geslaap het nie, ’n resensie gee.
Jy was veronderstel om die Sondag in te klok en jy het kanselleer die Vrydagmiddag voor dit. My kansellasie beleid se termes is baie duidelik dat as jy op kort kennisgewing kanselleer, dit jou verlies is. Ek het jou wel tegemoet probeer kom en aangebied dat ek met jou volgende besoek sal afslag bied.
Jou kliënt het met jou kanselleer na jy al jou reisplanne in plek gehad het. Nou verwag jy La Rochelle moet daardie verlies vat omdat jy nie termes in plek het nie. Ek moes ’n bespreking afkeur omdat jy ’n bespreking gehad het.
Ons het almal geld en wins nodig, maar dis nie die hoofrede vir La Rochelle nie. Ons wil graag die mooi ou Victoriaanse huis met mense deel.
Jy is welkom om by enige ander gastehuis uit te vind wat is hul termes rakende 'n kort kennisgewing kansellasie.
Tracey H - Sep 2022
Algehele gradering
Friendly, clean, comfortable, safe and very pretty.
La Rochelle se terugvoer
Thanks for staying with us and thanks for your positive feedback.
Natalie M - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderful stay.
La Rochelle se terugvoer
Thanks for your positive feedback. And many thanks for being great guest! Come visit again.
Etienne J - Mei 2022
Algehele gradering
Was very nice, Ina was so friendly and trustworthy. Hope to see you soon.
Erik V - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens, pragtige plekkie met vriendelike eienares. Baie tegemoedkomend.
John M - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangename oornagverblyf met vriendelike en hulpvaardige gasvrou.
Willie V - Feb 2022
Algehele gradering
Soos my eie huis.
Keith C - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige kamers, gasvryheid en uitstekende diens.
Richard S - Mei 2022
Algehele gradering
Perfek vir 'n paar nagte in Wellington.
La Rochelle se terugvoer
Kom kuier weer.
Fc M - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, perfekte oorblyplek as jy Wellington wil besoek vir 'n naweek.
Carol G - Jun 2022
Algehele gradering
Very comfortable.
Francois L - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon met alles wat nodig is om jou verblyf gemaklik te maak.
La Rochelle se terugvoer
Dankie jul hier gebly het, kom kuier weer!
Nicole V - Des 2021
Algehele gradering
100% recommended!
Gerna H - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens.
La Rochelle se terugvoer
Dit was lekker om julle te sien Gerna. En dankie vir positiewe terugvoering. Ons beplan om net beter en lekkerder te raak. Sien jou gou weer.
Lorna V - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely location.
La Rochelle se terugvoer
Kom kuier weer!
Magrietha K - Okt 2021
Algehele gradering
Gemaklik en ruim.
Nane Z - Sep 2021
Algehele gradering
'n Salige rusplek vir 'n bedrywige naweek.
Lees meerLa Rochelle se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoering. Dis lekker om maklike en netjies gaste gelukkig te hou. Hoop om jul weer te sien.
Amanda V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik, sentraal en netjies.
Micheline M - Aug 2021
Algehele gradering
Peaceful
La Rochelle se terugvoer
Glad you had a good time!
Hernus B - Jul 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon! Alles soos adverteer.
La Rochelle se terugvoer
Dankie vir goeie terugvoer!
Kom kuier weer.
Elsa V - Okt 2021
Algehele gradering
Pleasant en quiet surroundings.
Debbie V - Aug 2021
Algehele gradering
Spacious and comfortable.
Elzana V - Des 2021
Algehele gradering
Baie tevrede!
La Rochelle se terugvoer
Dankie dat julle sulke lekker gaste was. Hoop om jul weer te sien.
Luzanne G - Des 2020
Algehele gradering
Gasvry.
La Rochelle se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Sulke tevrede gaste motiveer ons om altyd net ons beste te gee. Kom kuier asb weer.
Winand G - Nov 2020
Algehele gradering
Stil, mooi en rustig - saligheid.
La Rochelle se terugvoer
Baie dankie Winand. Jy is altyd welkom.
Jo-anne J - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker plekkie
Janetta S - Feb 2020
Algehele gradering
Fantasties plek en baie vriendelike en behulpsame diens.
La Rochelle se terugvoer
Jeanetta,
Baie dankie vir die baie sterretjies. Dit laat voel my opgewonde om nog meer te doen vir my gaste. Kom asseblief weer.
Nicola R - Mrt 2020
Algehele gradering
A lovely place to stay. The only negative is that the bed creeks terribly with every movement which kept waking me up. But otherwise a lovely place and would definitely stay there again.
La Rochelle se terugvoer
Very sorry to hear this. It is an old antique bed and needs to stand 100% on the floor surface to prevent creaking. I think the bed was shifted in the cleaning process. I will check in future. Thanks for telling me.
Iona D - Feb 2020
Algehele gradering
Rustige, skoon verblyf. Baie gasvry.
La Rochelle se terugvoer
Ek is bly dat ons julle kamer lekker koel kon hou tydens jul besoek hier.
Baie dankie ook vir al die blink sterretjies waarmee jy ons komplimenteer. Ons waardeer dit. Kom gerus weer
Tinnie S - Feb 2020
Algehele gradering
Stay was short but pleasurable.
La Rochelle se terugvoer
Baie Dankie Tinnie,
Julle was baie aangename gaste. julle is welkom om weer te kom.
Baie dankie vir die goeie gradering.
John V - Jan 2020
Algehele gradering
Stilte, rustigheid en veiligheid.
San-marie D - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig!
La Rochelle se terugvoer
Baie dankie, julle was sulke rustige gaste! Ek waardeer sulke gaste!
Maritha A - Okt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam, vriendelik, mooi en heerlik.
La Rochelle se terugvoer
Baie dankie vir al die baie mooi blink sterre! Ons as eienaars en werkers waardeer dit opreg.
Ons is net so jammer dat jy siek was en nooi jou om volgende keer jouself voluit te kom geniet. Baie welkom!
Groete,
Coretha
Erika P - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik, ontspannend.
La Rochelle se terugvoer
Goeie dag Erika,
Ek is so bly dat jy soveel waardering vir die nostalgie van die verlede betoon. Kom weer ; dan kan jy nog meer geniet van ons mooie Wellington!
Melissa M - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelik diens en veilig.
La Rochelle se terugvoer
Baie dankie Melissa,
Ek hoop jou verblyf in Wellington kon bydra dat jy uitstekend kon vaar in jou 60 km fietry in Worcester. Kom asb weer om ons mooi omgewing, te fiets, te geniet!
Karen B - Mei 2019
Algehele gradering
Presies wat ons verwag het.
La Rochelle se terugvoer
Baie dankie Karen, ons sal julle graag weer wil huisves.
Cornelia B - Apr 2019
Algehele gradering
Puik.
La Rochelle se terugvoer
Baie dankie Cornelia,
Ek was so gekomplimenteer dat jy La Rochelle gekies het vir extra spesiale tyd saam met jou goeie vriendin. Bring volgende keer jou hele familie!
Elsabé H - Nov 2019
Algehele gradering
Stil, rustige omgewing.
La Rochelle se terugvoer
Baie dankie! Ek stem saam - ons groot koeltebome en heerlike stoepe is beslis van ons grootste bates vir 'n spesiale atmosfeer om in te ontspan!
Janine V - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Hennie V - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspanne atmosfeer.
La Rochelle se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer!
Barbara R - Nov 2019
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
La Rochelle se terugvoer
Ons is baie bly as jy jou verblyf geniet het, net jammer jy was so min hier om bederf te word! Kom weer!
Charles D - Mei 2019
Algehele gradering
Was lovely. I thoroughly enjoyed my stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was lieflik. Ek het my verblyf behoorlik geniet.
Die plek is onberispelik. Die eienaars is baie vriendelik en het ons tuis laat voel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
La Rochelle se terugvoer
Baie dankie Charles, dat jul ons juweel met ons kom deel het.
Kom gou weer.
Gerda D - Jun 2019
Algehele gradering
Het lekker geslaap.
La Rochelle se terugvoer
Ek hou van uitdagings en dit was 'n plesier om n vegetariese quiche met vars bestanddele in die vroeë oggendure aanmekaar te sit! Ek is bly jy het dit geniet.
Tertia V - Des 2019
Algehele gradering
Kan dit aanbeveel vir 'n oornag.
La Rochelle se terugvoer
Beste Tertia
Ek voel regtig terleurgesteld dat jy ons gastehuis so 'n lae gradering gee. Dit is die laagste gradering wat ek in 20 jaar ontvang het.
In Wellington is ons een van die billikste gastehuise tov ons pryse. Veral as jy in ag neem dat ons lugversorgers het, kamers skoonmaak, beste linne gebruik en boonop in elke kamer 'n selfhelp koffiestasie verskaf, met yskas en mikrogolfoond. asook filterkoffie in elke kamer Ek dink dus dat jy goeie waarde vir geld ontvang het.
Ten opsigte van Diens: Beide ek self en my voltydse inwonende Malawiese werker was die heeltyd hier om julle te bedien met wat ons moontlik kon. julle was egter heeltyd in jul kamer en ons het nie geweet wat jul behoeftes is nie.
Ons ligging is besonders en word gereken as een van die mooiste in ons dorp. Ons is sentraal tov middedorp en binne maklike bereik van winkels en meeste van die trou onthaal. Ons spog met 'n ongelooflike landelike uitsig wat deur almal geniet word.
Ons het 'n elektriese omheining en elektriese toegangshek. Elke kamer het 'n veiligheidsdeur en alle vensters op die perseel het diefwering. Die hele perseel en al die stoepe word snags verlig. Elke gas het 'n veilige parkeerplek binne die perseel. Ons woon in 'n lae risiko area met baie min inbrake.
Ek herinner my egter dat jy van die begin af aanmekaar jou reëlings verander het, en nie gemaklik was om met my te kommunikeer oor beter opsies nie. Jy het ook nie jou volledige rekening vooruit betaal nie soos my reëling is nie.
Brigitte S - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Cobus M - Des 2018
Algehele gradering
Onverwagse plaasatmosfeer in die dorp.
Lees meerLa Rochelle se terugvoer
Beste Cobus,
Ons is bly dat jy ons ons juweel met jou kon deel. Kom gerus weer.
Rochelle N - Des 2018
Algehele gradering
Rustig en netjies.
La Rochelle se terugvoer
Beste Rochelle,
Ons was so meegevoer met die groot uitdaging waarmee jou man besig was en het hom daarvoor bewonder. Kom weer vir net 'n uitrus-en-geniet-kuier.
Arzél D - Okt 2018
Algehele gradering
Stunning place and hosts.
La Rochelle se terugvoer
Baie dankie vir al die sterre. Dis voortreflike komplimente.
Kom weer.
Coretha
Lucy C - Okt 2018
Algehele gradering
The hosts were incredibly warm, friendly and welcoming. And the accommodation is even more beautiful than the pictures show. We would highly recommend this B&B.
Inge R - Okt 2018
Algehele gradering
Gasvrou gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel.
La Rochelle se terugvoer
Inge, ek is so bly dat ons julle 'n ontspanne hawe kon bied waar julle veilig en ontspanne kon voel. Ons gastekamers bring jou naby die mooi natuur en voed die gees. Ons sal julle met graagte weer wil ontvang.
Koos B - Aug 2018
Algehele gradering
Gasvrou gaan so ver uit haar pad om gaste so tuis te laat voel, as menslik moontlik.
Lees meerNeels V - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik gekuier en gebly.
La Rochelle se terugvoer
Beste Neels,
Ons besef hoe "weelderig" 'n verwarmde bed voel as die Boland nat en koud is. Ons lugversorgers doen presies dieselfde vir gaste wanneer Wellington gloei in die somers.
Kom kuier gerus weer!
Rosali M - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing en slaapplek met vriendelike diens.
La Rochelle se terugvoer
Baie dankie, julle was beslis net sulke aangename gaste. Kom weer.
Marietta S - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam en gasvrou hulpvaardig.
La Rochelle se terugvoer
Beste Marietta,
Ek is bly ek kon reel dat julle stasie toe vervoer kon word, al moes ons twee motors gebruik! Ek hoop julle treinreis was aangenaam en dat julle gou weer die Boland sal kom besoek.
Wynand V - Des 2017
Algehele gradering
Pragtig plek! Gasvrou vreeslik vriendelik en hulpvaardig.
La Rochelle se terugvoer
Baie dankie Natasha, ek hoop dat ek julle gou weer hier in ons mooi Bolandse omgewing kan verwelkom!
Initza M - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige plek. Vriendelike en puik diens!
La Rochelle se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kompliment. Dit is presies wat ons probeer bereik - om 'n aangename verblyf vir ons besoekers te verseker.
Groete,
Coretha
Leoni V - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Lettie E - Jan 2017
Algehele gradering
Ons tuiste weg van ons huis af.
La Rochelle se terugvoer
Lettie
Dit was vir ons lekker om julle gesin by ons te akkommodeer vir julle lang somer vakansie in die Boland. Wellington is sentraal geleë en dit het julle uit-ritte soveel makliker gemaak. Kom weer.
Coretha
Vicky V - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly! Coretha is 'n uitstekende gasvrou!
Kobus M - Sep 2017
Algehele gradering
Wat 'n aangename ondervinding!
Louise W - Des 2017
Algehele gradering
Die verblyf is presies wat ons verlang het!
La Rochelle se terugvoer
Baie dankie Louise en familie! ek hoop ons sien julle gou weer.
Oliver K - Des 2017
Algehele gradering
Had a most comfortable, relaxing and quiet stay.
Willie V - Des 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en uitstekende diens.
Megan W - Nov 2016
Algehele gradering
Mooi, rustige huis. Wonderlike mense.
Lees meerLa Rochelle se terugvoer
Kom gerus weer. Ons is entoesiasties oor ons mooi omgewing en sal sorg dat jou vakansie gevul word met interessante ervarings.
Elizabeth T - Nov 2016
Algehele gradering
Lieflik!
La Rochelle se terugvoer
Kom gerus weer!
Ronel O - Okt 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
La Rochelle se terugvoer
Oud -Wellingtonners bly ons kosbaarste gaste; hulle verdien om Wellington opnuut te ervaar en hul harte weereens hier in ons mooi omgewing te verloor!
Helene L - Okt 2016
Algehele gradering
Het tuis gevoel in 'n mooi omgewing met gul gasvryheid!
La Rochelle se terugvoer
Baie dankie, dit maak ons bly om te hoor dat jy die verblyf geniet het!
Corlia M - Aug 2016
Algehele gradering
Wonderlike gastehuis!
La Rochelle se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kompliment. Kom gerus weer!
Wilna S - Jul 2016
Algehele gradering
Gerieflik!
La Rochelle se terugvoer
Baie dankie Wilna, dis presies wat ons graag ons gaste wil laat ervaar!
Kom weer!
Petro D - Jun 2016
Algehele gradering
Ek het die geleentheid gehad om "me-time" in 'n wonderlike omgewing te geniet!
La Rochelle se terugvoer
Baie dankie!
Ons gaste is altyd ons passie! Kom asb. gou weer.
Groete
Coretha
Frans S - Jun 2016
Algehele gradering
Gasvryheid van gehalte.
Santie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie vriendelik.
Alta N - Feb 2016
Algehele gradering
Veilig, skoon en rustig.
Martin G - Nov 2016
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
La Rochelle se terugvoer
Ons sal jou graag weer hier ontvang, en onthou did net so lekker in die yskoue winter!
Elzeth V - Nov 2016
Algehele gradering
Sleepover.
Dirk L - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlik gebly! Die kamer was baie netjies en goed toegerus.
La Rochelle se terugvoer
Beste Dirk,
Ons vra om verskoning vir die TV, die Mint kamer is ons enigste kamer wat nie direkte skottel opvangs het nie. Ons sal spoedig aandag gee aan hierdie problem, ons besef dis dringend nodig.
Groete
Gareth B - Okt 2016
Algehele gradering
Prakties.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Lucindadarlene V - Okt 2016
Algehele gradering
Om hier te bly was heerlik gewees.
La Rochelle se terugvoer
Lucinda
Ek is baie jammer dat dit gebeur het. Ek het vir jou die situasie verduidelik. Die persoon wat in Rosemary bespreek was vir Donderdagaand het sy verblyf verleng tot Saterdag. Dit was die maklikste om hom in sy kamer te laat aanbly. Ek het vir julle R50 terugbetaal asook 2 gratis ontbyte.
Hermi V - Des 2015
Algehele gradering
Fantastiese ervaring!
Helena V - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik en gerieflike verblyf en niks is vir die gasvrou te veel moeite nie!
Stephan J - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker antieke "rustic" akkommodasie!
Melissa P - Des 2015
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, met 'n wonderlike ligging.
Lees meerCorne R - Okt 2015
Algehele gradering
Warm and friendly.
Roelof V - Jan 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Alta N - Okt 2015
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, veilig en rustig.
Morne M - Nov 2014
Algehele gradering
Die gasvrou was baie vriendelik en professioneel.
Annatjie S - Okt 2014
Algehele gradering
Uitstekend. Baie vriendelik. Ontbyt op die stoep baie spesiaal. Uitsig en tuin rustig.
Ena N - Sep 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Janine B - Apr 2014
Algehele gradering
Beautiful room in a peaceful setting , nearing my wedding day, it was just what I needed
Hennie H - Mrt 2014
Algehele gradering
'n Wonderlike ervaring
Hester S - Aug 2014
Algehele gradering
Gasvry.
Daniel D - Feb 2014
Algehele gradering
Stylvol en vriendelik!
Piet. N - Des 2014
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Lees meerLa Rochelle se terugvoer
Elke gas by La Rochelle B&B kan verseker wees van beddens en matrasse van goeie gehalte. Al ons matrasse is Cloud Nine. Dit is ons hoogste prioriteit dat gaste te alle tye net die beste diens ontvang. Kom ervaar eerstehands ons opregte Bolandse gasvryheid by La Rochelle B&B in Wellington.
Coretha Odendal (eienaar/bestuurder)
Francis G - Sep 2014
Algehele gradering
Ideale verblyf wanneer ek besoek bring aan die Breytenbach Sentrum. Hierdie keer om die derde Tuin van Digters by te woon.
Monika S - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly
Rayno V - Mrt 2014
Algehele gradering
'n Baie mooi uitsig met baie vriendelike diens. Die kamer was perfek.
Amanda En Simon D - Des 2014
Algehele gradering
Rustige, ontspanne atmosfeer. Vriendelike ontvangs.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan van Riebeeck-straat 13, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang