Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Rochelle

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-straat 13, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Rochelle is 'n meer as 100 jaar oue gerestoureerde Victoriaanse huis in die middel van die historiese Wellington.

Die huis beskik oor 3 en suite-kamers, elk met 'n privaat ingang en individueel versier met antieke meubels van net die hoogste gehalte.

Alle kamers is nie-rook en ons versoek gaste om alkohol verantwoordelik te gebruik. Gratis WiFi en TV's is in al die kamers beskikbaar. Daar is 'n kombuisie, mikrogolfoond en yskas in al die kamers.

Ervaar uitsigte oor wingerde, berge en rustigheid vanaf die skaduryke stoep, of ontspan in die groot tuin met plonspoel en baie spasie.

Die eienaars woon met hul honde op die perseel en daarom word ander troeteldiere nie toegelaat nie.

Wellington is net 65 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die huis is net 400 m vanaf CPUT-kampus, Hugenote Kollege, Breytenbach-sentrum, verskeie trou-onthaalplekke, die plaaslike gholfbaan, Bain's Whiskey en wynlandgoedere.

Wellington is in die hartjie van die Boland geleë en is 'n ideale ligging om die Kaapse Wynlande, Kaapse metropool, Weskus, Overberg en Swartland en skilderagtige omgewing asook Bainskloofpas te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 122 resensies vir La Rochelle
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Jan van Riebeeck-straat 13, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Rochelle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-straat 13, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc31e885ef1bf38b36b0cd6132a850e9cd7a7cdeef4ace74af6a59c9085b75380fa6099b56c55651b3e72fccf796ceeb6ad45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 122 5 1 5 13 Jan van Riebeeck Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.636416148501 19.00256217791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang