Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Rochelle Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Magda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Skoon en netjies met alles toegerus en puik ligging. Ons was vir 'n troue by Haute Cabriere in Franschhoek. Ons verblyf was heerlik (net te kort), puik toegerus met alles wat mens nodig het, baie skoon en netjies. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly. Ons het baie lekker gebly. Plekkie is baie mooi en sentraal geleë. Alles wat mens nodig het, is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcus C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Clean and beautiful cottage. We had everything we needed for a comfortable stay. Beautiful and clean cottage in central location of Franschoek within walking distance to all major attractions. We had extremely friendly and welcoming hosts and would certainly stay again. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Would stay there again. It was really pleasant and a wonderful experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lieflike plek. Die cottage is perfek vir 'n paartjie wat 'n tydjie weg van die malligheid af kort. Daar was genoeg vars water en koffie op die perseel. Die plek is ook perfek gelê om maklik na die dorp en winkels toe te loop. Die plek is ook baie baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jan-Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unionstraat 16, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9aa692fc9beaf5f4b177a03eb1950dd78a2ac516474022fc60164e391a13dcde4e4762370be4b394abb18d6dc5b73c25ce2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 16 Union Street Franschhoek 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.911093881762 19.122994256449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang