Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Rochelle Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unionstraat 16, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Rochelle Cottage bied lieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in die hartjie van Franschhoek geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n paartjie óf toeriste wat hierdie ikoniese Franse hoekie van die Kaap wil verken.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat tuinruimte met 'n piekniektafel onder 'n sambreel asook braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Gewilde besienswaardighede in die area sluit wynproe by bekroonde wynplase, die Wyntram, die Hugenote-gedenkmonument, Mont Rochelle-natuurreservaat, die Franschhoek-motormuseum en heerlike restaurante op die hoofpad in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jan-Louis Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Unionstraat 16, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Rochelle Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unionstraat 16, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9aa692fc9beaf5f4b177a03eb1950dd78a2ac516474022fc60164e391a13dcde4e4762370be4b394abb18d6dc5b73c25ce2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 16 Union Street Franschhoek 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.911093881762 19.122994256449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang