Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Rochelle Inn

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Anel V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Ons het by LaRochelle oorgeslaap op pad Suidkus toe. Ons het 1 nag oorgeslaap op pad na die Suidkus. Rustige, netjies en skoon en baie veilige verblyf met plek vir ons karavaan vir die aand. Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons bespreking is opgegradeer na beter kamer wat ons baie waardeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Lekker blyplekkie! Ontbyt was baie lekker en die kamer was verskriklik gemaklik en mooi. Ons het ons verblyf terdee geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rieth
La Rochelle Inn
Baie dankie en ons hoop om julle weer hier tekan welkom. Wees veilig Antionette

Maretha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Rustig. Rustig, veilig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2018

Baie rustig en vriendelik. Word altyd vriendelik verwelkom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rieth
La Rochelle Inn
Goeiedag Maretha, Soos altyd 'n plesier om julle hier te verwelkom. Sien julle volgende keer. Antionette

Maretha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Baie rustig. Netjies, vriendelik, lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rieth
La Rochelle Inn
Hi Maretha baie dankie vir julle positiewe terugvoering van ons besigheid. Dit is altyd 'n vooreg om julle by ons te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien.

Tineke W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2015

Baie skoon en veilige omgewing vir 'n gesinswegbreek. Ontbyt is baie goed voorbereid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hercules D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2015

Baie aangenaam en rustige omgewing. Goeie lekker groot ontbyd, kamer was baie ruim en alles het gewerk. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Des 2015

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2013

We enjoyed our stay. We enjoyed our stay, it was nice and quiet, and is located in a good area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rieth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 340
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 340
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anglers Rod 10, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjZGEyMjc0LTQ0ZTAtNGJiZi1iODlmLWI0YmI0ZTgyYmRmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 10 Anglers Rod Meerensee 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -28.786299 32.092239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang