Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Rose Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir La Rose Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Henry V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V

Baie lekker.

Lekker geslaap, vriendelike, hulpvaardige gasvrou.

La Rose Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Henry

Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om te weet dat my gaste se verblyf aangenaam was. Hoop julle besoek Douglas weer.

Groete

Amanda

La Rose Guesthouse
Wayne M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne M

The people are very friendly and helpful.

It was very nice, just very cold in Douglas.

Erik V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik V

Keurig netjiese en stylvolle verblyf in 'n pragtige omgewing.

Amanda het ons baie gasvry ontvang en het baie goed vir ons gesorg. Die kamer was stylvol, keurig netjies en skoon en het alles gehad wat 'n moeë reisiger nodig gehad het. Ons kan die gastehuis met groot vrymoedigheid aanbeveel.

La Rose Guesthouse se terugvoer

Dankie, Erik, waardeer jou mooi woorde. Hoop ons sien julle weer!

La Rose Guesthouse
Isac M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isac M

Tussen twee riviere.

Baie lekker hier gebly.

La Rose Guesthouse se terugvoer

Hi, Isac

Baie dankie vir die ondersteuning. Bly jy het lekker gebly. Hoop ons sien jou weer.

Groete
Amanda

La Rose Guesthouse
Erika G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika G

La Rose was vir ons soos 'n lieflike "oase" na baie ure op die pad.

Ons het heerlik ontspan buite by die swembad en braai-area in die namiddag en goed uitgerus in 'n baie mooi en netjiese kamer. Almal was baie gasvry, vriendelik en behulpsaam. Ons gasvrou het ons baie tuis laat voel en met ons gesels asof ons mekaar al jare ken. As gevolg van 'n tegniese probleem is ons vroegtydig in kennis gestel dat ons 'n ander kamer sal moet gebruik, wat eintlik 'n opgradering was, sonder ekstra koste. Ons het nie van ander fasiliteite beskikbaar gebruik gemaak nie, slegs omdat ons net wou rus na die lang pad. Etes kan bespreek word teen ekstra kostes wat opsioneel is of jy kan van braaigeriewe gebruik maak, bring dan net jou eie kos.

Marc V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc V

Great hospitality.

I would highly recommend it as the staff is friendly and truly helpful.

Sam J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam J

Ideaal.

Waarde vir geld. Puik kliëntediens. Selfs die 2 huiskatte ontvang jou vriendelik en kom loer gereeld in. Alles wat mens nodig het. Selfs die gholfbaan en restaurant op die dorp is merkwaardig.

La Rose Guesthouse se terugvoer

Hi Sam

Bly julle het heerlik gebly. Hoop om julle weer te sien.

Groete
Amanda

La Rose Guesthouse
Magnus V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magnus V

Extremely friendly service and the accommodation was fantastic massive and well furnished.

The stay was extremely pleasant as we were met with homely greetings and smiles. The accommodation is modernised and a lot bigger than it looks in the images , the parking is safe behind a locked gate and parking under shaded roof.

La Rose Guesthouse se terugvoer

Hi Magnus

Baie dankie, waardeer jou mooi resensie baie. Ons probeer hard om almal tevrede te stel, nie altyd moontlik nie.

La Rose Guesthouse
Dries E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries E

Op pad deur die Karroo.

Oorslaap gedurende road trip deur Karoo.

La Rose Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, dit was heerlik om julle hier te hê. Hoop julle het die res van julle vakansie geniet.

La Rose Guesthouse
Natie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natie S

Netjies en skoon. Vriendelike gasvrou.

Gaste huis goed geleë. Bied rus vir jou siel.

La Rose Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer rakende my gastehuis. Hoop om julle weer te sien.

La Rose Guesthouse
Linette D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette D

Dit was baie aangenaam. Sal La Rose enige tyd aanbeveel.

Amanda is vriendelik en warm. 'n Wonderlike gasvrou. Die gastehuis spreek van baie sorg en moeite wat gedoen is. Die ligging het my verbaas want die plek is in die dorp maar dit was doodstil. Die kamer was skoon en netjies en het gevoel soos huis. Daardie badkamer was pragtig, die bed het lekker geslaap en die lugverkoeler het sy werk gedoen. Ek is regtig beïndruk en as ek ooit weer deur Douglas moet reis, sal dit my eerste keuse wees.

La Rose Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek waardeer dit regtig. Om n gastehuis te besit raak soms oorweldigend want jy moet ALTYD beskikbaar wees en daar is so baie dinge wat verkeerd kan loop. Dit gee weer moed as ek so n terugvoer kry. Sien uit daarna om julle weer te sien.

La Rose Guesthouse
Sansie G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sansie G

Skoon, netjies en veilig, en die gasvrou is baie behulpsaam.

Ons het lekker gebly. Alles was skoon en netjies.

La Rose Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Waardeer julle ondersteuning.

La Rose Guesthouse
Berna V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Berna V

Gerieflike gastehuis oppad huistoe.

Ons is vriendelik ontvang. Die kamer was skoon en netjies, met alles wat nodig is. Die lugversorger was baie welkom. Ons kamer was ongelukkig aan die agterkant van die huis, en het nie direkte toegang tot die mooi tuin en swembad gehad nie. Dit was duurder as wat ons vir soortgelyke akkommodasie op ander dorpe gedurende ons 2 weke toer betaal het.

La Rose Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Die lugversorger maak egter dat ons duurder vir ons kamers vra. Die kamer met die twee enkel beddens is ongelukkig aan die agterkant van die huis. Die tuin en swembad is egter tot alle gaste se beskikking.

La Rose Guesthouse
Freek P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Freek P

Aangename verblyf.

Besigheidsreis gewees - was aangenaam.

Sophy M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophy M

Excellent and peaceful stay.

Estelle was a great host made us feel at home. The place was very clean and our rooms were cleaned everyday. Very helpful telling us where all the shops etc are. Breakfast was great. We really received the best treatment from Estelle and all staff there. Would use this guest house each time we travel to Douglas. Well done La Rose.

La Rose Guesthouse se terugvoer

Baie, baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek waardeer. Baie dankie vir julle ondersteuning en ek hoop om julle weer te sien.

La Rose Guesthouse
Willie J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie J

Baie mooi en gerieflike blyplek.

Dit is 'n aangename ervaring en rustigheid wat nodig is in ons gejaagde lewe.

La Rose Guesthouse se terugvoer

Hi, baie dankie vir die mooi woorde. Bly julle kon n bietjie tot stilstand kom in ons rustige omgewing. Dit is presies wat ek met my gastehuis beoog het, om vrede en kalmte te bring. Groete, Amanda.

La Rose Guesthouse
Jan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Baie gasvrye ontvangs en lekker stil oornagplek. Lieflike swembad.

Estelle het ons ontvang en kry 10/10. Baie vriendelik en hulpvaardig.

Landi N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Landi N

Netjiese omgewing en vriendelike diens.

Kamers baie gerieflik met alles wat jy nodig het.

La Rose Guesthouse se terugvoer

Hi,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ek waardeer dit, ons hoop om weer te sien!
Groete
Amanda

La Rose Guesthouse
Willem K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem K

Netjies en gerieflik

Ons het lekker oorgebly. Ontbyt was niks besonders nie.

La Rose Guesthouse se terugvoer

Hi Willem,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Hoop om jou weer te sien!
Groete
Amanda

La Rose Guesthouse
Marthie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie V

Baie lekker

Sal weer daar oornag

Machiel M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Machiel M

Baie lekker.

Ongelooflike mooi plek met goeie mense.

La Rose Guesthouse se terugvoer

Hi, Machiel

Baie dankie vir jou mooi oorsig van ons gastehuis. Dit maak my hart baie warm op hierdie Vrydag. Hoop om jou weer te sien.

Groete

Amanda

La Rose Guesthouse
Christoff S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff S

Lieflike, rustige plek.

Alles baie netjies en skoon. Baie rustige, stil omgewing.

Rina M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina M

5-sterverblyf.

Gastehuis is super skoon. Hartlike mense. Fantastiese diens.

La Rose Guesthouse se terugvoer

Hi Rina,
Baie dankie!!! Dit was heerlik om julle hier te he. Dit is fantasties om sulke kommentaar te kry.

La Rose Guesthouse
André V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V

Baie gerieflik en netjies.

Gerieflik bed. Stil omgewing. Goeie ontvangs.

La Rose Guesthouse se terugvoer

Hi, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek waardeer opreg. Hoop om jou weer te sien.

La Rose Guesthouse
Melanie C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie C

Ons is aangenaam verras met die dorpie Douglas!

Amanda het ons vriendelik verwelkom en seker gemaak ons het alles wat nodig is om gemaklik te bly. Ons kamer was pragtig en skoon.

La Rose Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Melanie, ek hoop julle het heerlik gebly en sal weer ons dorpie besoek. Dit was gaaf om julle hier te ontvang.

La Rose Guesthouse
Matthys Petrus Z - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys Petrus Z

Baie vriendelik en behulpsaam.

Sal weer oorslaap as ek deur Douglas reis.

La Rose Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Word opreg waardeer.

La Rose Guesthouse
Thys C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys C

Fantasties en rustig.

Ons verblyf was oor 'n besige naweek en dit was heel rustig en baie veilig. Ons was vinnig en flink gehelp toe ons arriveer.

La Rose Guesthouse se terugvoer

Nogmaals baie dankie vir julle wonderlike komplimente. Ons hoop ons sien gou weer.

La Rose Guesthouse
Elsabe A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe A

Die beste ooit!

Vriendelike mense en pragtige dorp.

La Rose Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Aubrey, waardeer jou pragtige kommentaar op ons gastehuis en dorp. Weet jy het n impak op ons dorp gemaak.
Groetnis

La Rose Guesthouse
Chris R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R

Onverbeterlik.

Dit was voorwaar 'n welkome hawe vir die moeë reisiger. Na 10 ure op die pad was die ontvangs hartlik, die kamer uitsonderlik netjies en skoon en alles wat nodig was beskikbaar.

La Rose Guesthouse se terugvoer

Hi Chris,

Baie dankie, ek waardeer jou positiewe resensie verskriklike baie. Dit is baie harde werk om 'n gastehuis op hierdie standaard te hou en gee 'n' mens 'n hupstoot as jy sulke woorde hoor.

Groete,
Amanda

La Rose Guesthouse
Phillip C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip C

Amanda en haar span was fantasties.

La Rose Guesthouse is baie netjies.

La Rose Guesthouse se terugvoer

Goeidag Phillip,

Baie dankie, ek is bly julle het lekker gebly. Altyd lekker om goeie terugvoer te kry.

Groete
Amanda

La Rose Guesthouse
Lehanda B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehanda B

Baie aangenaam en definitief waarde vir geld.

Die gastehuis is baie professioneel en weet presies hoe om hul gaste welkom te laat voel van die oomblik wat jy daar aankom. Hulle ook baie behulpsaam en sal dit definitief vir vriende en familie aanbeveel en self weer in die toekoms daar gaan bly.

La Rose Guesthouse se terugvoer

Hi Jerome

Baie dankie vir jou wonderlike kompliment. Ons is baie bly dat julle, julle verblyf geniet het en ons sien uit na nog kuiertjies by ons.

Groete

Amanda

La Rose Guesthouse
Niek B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niek B

Baie goeie waarde.

Die eenheid was skoon en netjies en gerieflik. Die gasvrou was baie behulpsaam en die huis was baie rustig.

La Rose Guesthouse se terugvoer

Hi, Niek

Baie dankie vir die wonderlike kompliment. Ek probeer om vir gaste n gevoel van huis weg van huis te skep.
Ek hoop julle het die res van julle vakansie geniet.

Groete

Amanda

La Rose Guesthouse
Martin A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin A

We dearly enjoyed our stay.

Friendly hostess, friendly people and a friendly town, I'd love to visit again.

Vanaf
Vanaf R805
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R805
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carel Cilliers-straat 2, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljYjNkMGYyLWE3ODktNDNmMS1hZTc0LWQxNjc2Zjk5N2E2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 2 Carel Cilliers Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.050295 23.773204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang