Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Rose Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Henry V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Lekker geslaap, vriendelike, hulpvaardige gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
La Rose Guesthouse
Goeie dag Henry Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om te weet dat my gaste se verblyf aangenaam was. Hoop julle besoek Douglas weer. Groete Amanda

Wayne M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

The people are very friendly and helpful. It was very nice, just very cold in Douglas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Keurig netjiese en stylvolle verblyf in 'n pragtige omgewing. Amanda het ons baie gasvry ontvang en het baie goed vir ons gesorg. Die kamer was stylvol, keurig netjies en skoon en het alles gehad wat 'n moeë reisiger nodig gehad het. Ons kan die gastehuis met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
La Rose Guesthouse
Dankie, Erik, waardeer jou mooi woorde. Hoop ons sien julle weer!

Isac M
1 nag
5.0
Jan 2024

Tussen twee riviere. Baie lekker hier gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
La Rose Guesthouse
Hi, Isac Baie dankie vir die ondersteuning. Bly jy het lekker gebly. Hoop ons sien jou weer. Groete Amanda

Erika G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

La Rose was vir ons soos 'n lieflike "oase" na baie ure op die pad. Ons het heerlik ontspan buite by die swembad en braai-area in die namiddag en goed uitgerus in 'n baie mooi en netjiese kamer. Almal was baie gasvry, vriendelik en behulpsaam. Ons gasvrou het ons baie tuis laat voel en met ons gesels asof ons mekaar al jare ken. As gevolg van 'n tegniese probleem is ons vroegtydig in kennis gestel dat ons 'n ander kamer sal moet gebruik, wat eintlik 'n opgradering was, sonder ekstra koste. Ons het nie van ander fasiliteite beskikbaar gebruik gemaak nie, slegs omdat ons net wou rus na die lang pad. Etes kan bespreek word teen ekstra kostes wat opsioneel is of jy kan van braaigeriewe gebruik maak, bring dan net jou eie kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Great hospitality. I would highly recommend it as the staff is friendly and truly helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ideaal. Waarde vir geld. Puik kliëntediens. Selfs die 2 huiskatte ontvang jou vriendelik en kom loer gereeld in. Alles wat mens nodig het. Selfs die gholfbaan en restaurant op die dorp is merkwaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
La Rose Guesthouse
Hi Sam Bly julle het heerlik gebly. Hoop om julle weer te sien. Groete Amanda

Magnus V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Extremely friendly service and the accommodation was fantastic massive and well furnished. The stay was extremely pleasant as we were met with homely greetings and smiles. The accommodation is modernised and a lot bigger than it looks in the images , the parking is safe behind a locked gate and parking under shaded roof.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
La Rose Guesthouse
Hi Magnus Baie dankie, waardeer jou mooi resensie baie. Ons probeer hard om almal tevrede te stel, nie altyd moontlik nie.

Dries E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Op pad deur die Karroo. Oorslaap gedurende road trip deur Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
La Rose Guesthouse
Baie dankie, dit was heerlik om julle hier te hê. Hoop julle het die res van julle vakansie geniet.

Natie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Netjies en skoon. Vriendelike gasvrou. Gaste huis goed geleë. Bied rus vir jou siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
La Rose Guesthouse
Baie dankie vir die mooi terugvoer rakende my gastehuis. Hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R805
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R805
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carel Cilliers-straat 2, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljYjNkMGYyLWE3ODktNDNmMS1hZTc0LWQxNjc2Zjk5N2E2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 2 Carel Cilliers Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.050295 23.773204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang