La Rose Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Henry V - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
La Rose Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Henry
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om te weet dat my gaste se verblyf aangenaam was. Hoop julle besoek Douglas weer.
Groete
Amanda
Wayne M - Jul 2024
Algehele gradering
The people are very friendly and helpful.
Erik V - Apr 2024
Algehele gradering
Keurig netjiese en stylvolle verblyf in 'n pragtige omgewing.
La Rose Guesthouse se terugvoer
Dankie, Erik, waardeer jou mooi woorde. Hoop ons sien julle weer!
Isac M - Jan 2024
Algehele gradering
Tussen twee riviere.
La Rose Guesthouse se terugvoer
Hi, Isac
Baie dankie vir die ondersteuning. Bly jy het lekker gebly. Hoop ons sien jou weer.
Groete
Amanda
Erika G - Jan 2024
Algehele gradering
La Rose was vir ons soos 'n lieflike "oase" na baie ure op die pad.
Lees meerMarc V - Okt 2023
Algehele gradering
Great hospitality.
Sam J - Okt 2023
Algehele gradering
Ideaal.
La Rose Guesthouse se terugvoer
Hi Sam
Bly julle het heerlik gebly. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Amanda
Magnus V - Nov 2022
Algehele gradering
Extremely friendly service and the accommodation was fantastic massive and well furnished.
La Rose Guesthouse se terugvoer
Hi Magnus
Baie dankie, waardeer jou mooi resensie baie. Ons probeer hard om almal tevrede te stel, nie altyd moontlik nie.
Dries E - Nov 2022
Algehele gradering
Op pad deur die Karroo.
La Rose Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, dit was heerlik om julle hier te hê. Hoop julle het die res van julle vakansie geniet.
Natie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon. Vriendelike gasvrou.
La Rose Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer rakende my gastehuis. Hoop om julle weer te sien.
Linette D - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam. Sal La Rose enige tyd aanbeveel.
Lees meerLa Rose Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek waardeer dit regtig. Om n gastehuis te besit raak soms oorweldigend want jy moet ALTYD beskikbaar wees en daar is so baie dinge wat verkeerd kan loop. Dit gee weer moed as ek so n terugvoer kry. Sien uit daarna om julle weer te sien.
Sansie G - Jul 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig, en die gasvrou is baie behulpsaam.
La Rose Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Waardeer julle ondersteuning.
Berna V - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflike gastehuis oppad huistoe.
La Rose Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Die lugversorger maak egter dat ons duurder vir ons kamers vra. Die kamer met die twee enkel beddens is ongelukkig aan die agterkant van die huis. Die tuin en swembad is egter tot alle gaste se beskikking.
Freek P - Nov 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Sophy M - Des 2021
Algehele gradering
Excellent and peaceful stay.
La Rose Guesthouse se terugvoer
Baie, baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek waardeer. Baie dankie vir julle ondersteuning en ek hoop om julle weer te sien.
Willie J - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie mooi en gerieflike blyplek.
La Rose Guesthouse se terugvoer
Hi, baie dankie vir die mooi woorde. Bly julle kon n bietjie tot stilstand kom in ons rustige omgewing. Dit is presies wat ek met my gastehuis beoog het, om vrede en kalmte te bring. Groete, Amanda.
Jan V - Des 2021
Algehele gradering
Baie gasvrye ontvangs en lekker stil oornagplek. Lieflike swembad.
Landi N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjiese omgewing en vriendelike diens.
La Rose Guesthouse se terugvoer
Hi,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ek waardeer dit, ons hoop om weer te sien!
Groete
Amanda
Willem K - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies en gerieflik
La Rose Guesthouse se terugvoer
Hi Willem,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Hoop om jou weer te sien!
Groete
Amanda
Marthie V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker
Machiel M - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
La Rose Guesthouse se terugvoer
Hi, Machiel
Baie dankie vir jou mooi oorsig van ons gastehuis. Dit maak my hart baie warm op hierdie Vrydag. Hoop om jou weer te sien.
Groete
Amanda
Christoff S - Jul 2019
Algehele gradering
Lieflike, rustige plek.
Rina M - Mei 2019
Algehele gradering
5-sterverblyf.
La Rose Guesthouse se terugvoer
Hi Rina,
Baie dankie!!! Dit was heerlik om julle hier te he. Dit is fantasties om sulke kommentaar te kry.
André V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
La Rose Guesthouse se terugvoer
Hi, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek waardeer opreg. Hoop om jou weer te sien.
Melanie C - Des 2019
Algehele gradering
Ons is aangenaam verras met die dorpie Douglas!
La Rose Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Melanie, ek hoop julle het heerlik gebly en sal weer ons dorpie besoek. Dit was gaaf om julle hier te ontvang.
Matthys Petrus Z - Apr 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
La Rose Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Word opreg waardeer.
Thys C - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties en rustig.
La Rose Guesthouse se terugvoer
Nogmaals baie dankie vir julle wonderlike komplimente. Ons hoop ons sien gou weer.
Elsabe A - Sep 2018
Algehele gradering
Die beste ooit!
La Rose Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Aubrey, waardeer jou pragtige kommentaar op ons gastehuis en dorp. Weet jy het n impak op ons dorp gemaak.
Groetnis
Chris R - Des 2017
Algehele gradering
Onverbeterlik.
La Rose Guesthouse se terugvoer
Hi Chris,
Baie dankie, ek waardeer jou positiewe resensie verskriklike baie. Dit is baie harde werk om 'n gastehuis op hierdie standaard te hou en gee 'n' mens 'n hupstoot as jy sulke woorde hoor.
Groete,
Amanda
Phillip C - Okt 2017
Algehele gradering
Amanda en haar span was fantasties.
La Rose Guesthouse se terugvoer
Goeidag Phillip,
Baie dankie, ek is bly julle het lekker gebly. Altyd lekker om goeie terugvoer te kry.
Groete
Amanda
Lehanda B - Mei 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en definitief waarde vir geld.
La Rose Guesthouse se terugvoer
Hi Jerome
Baie dankie vir jou wonderlike kompliment. Ons is baie bly dat julle, julle verblyf geniet het en ons sien uit na nog kuiertjies by ons.
Groete
Amanda
Niek B - Aug 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde.
La Rose Guesthouse se terugvoer
Hi, Niek
Baie dankie vir die wonderlike kompliment. Ek probeer om vir gaste n gevoel van huis weg van huis te skep.
Ek hoop julle het die res van julle vakansie geniet.
Groete
Amanda
Martin A - Des 2017
Algehele gradering
We dearly enjoyed our stay.
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carel Cilliers-straat 2, Douglas, 8730, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang