Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Sal Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Laan 40, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Sal Guest House bied goed toegeruste verblyf en is in Vishoek, Kaapstad geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, 1 km vanaf die strand, en naby ander verskeie besienswaardighede.

Verblyf by La Sal Guest House beskik oor 2 kamers wat smaakvol versier is. Albei kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Geriewe wat by albei kamers ingesluit is, is gratis WiFi, haardroërs, TV's met sekere DStv-kanale asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eiendom bied ook 'n gemeenskaplike braai-area.

Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie, en La Sal Gastehuis is naby die strand, winkels en restaurante, asook 'n entjie se ry vanaf baie besienswaardighede in die Suidelike Skiereiland.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 71 resensies vir La Sal Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 10de Laan 40, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Sal Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Laan 40, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22abf1e3bb5087aff6f6eab516ddd0af7ad1ab1de7d20a1ee9b3352d693db1ebdc85783bf87b083c7ac125db2193e4645229?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 40 10th Avenue Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.133569693655 18.424532413446

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang