Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Sandra

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Carina O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantastiese blyplek in 'n lieflike area. Dit was een van die beste plekke waar ons al oorgebly het. Van die begin af was die kommunikasie baie goed en Anli het ons absoluut tuis laat voel. Die plekkie is lieflik uitgelê en die rustigheid van die area was werklik balsem vir die gemoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie aangenaam, rustig en stil in 'n baie mooi omgewing. La Sandra het alles gehad wat ons graag sou wou beleef vir die prysklas van ons keuse. Wonderlik stil en vreedsaam. Die gasheer en gasvrou het ons laat tuisvoel. Ons sal beslis weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bill F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Excellent facility with a friendly host. Excellent, well-equipped accommodation for a short stay. Conveniently located for touring the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie rustig en stil omgewing asook veilig. Geen probleem en baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Netjiese, gerieflike verblyf. Gerieflik en netjiese verblyf. The hosts were baie vriendelik en het baie ekstras vir ons gedoen. Sal verblyf vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mei 2024

Heerlik rustig en skoon, genoeg spasie. Uiters goeie diens, vriendelike mense, parkering voor die eenheid langs die garages, oorgenoeg items om so baie mee te kan doen vir 'n lang of kort verblyf, daar kort niks nie. Die stilte was onverwags fantasties na 'n harde dag se werk. Die bed 100% - dankie vir 'n goeie matras (ek wens meer verblyfplekke wil aandag gee aan matrasse). Ek hoop om gou weer by julle te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maurice L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Awesome. Great. Woke up to dead silence. Almost unbelievable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Warm and welcoming hosts. The marketing photos are misleading though - the unit does not face the pool. This is an aspect that should be changed on your marketing pages. The unit is positioned on the side of the home at the main gate and does not overlook the garden or pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Uitstekend! Ons het heerlik gebly. Riaan en sy vroutjie is die pragtigste mense en ons so welkom laat voel. Die verblyf is skoon, netjies en goed toegerus. Bed het heerlik geslaap. Sal beslis weer daar bly en kan dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flip C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Dit was voorwaar 'n bederfkuiertjie. Alles was so mooi netjies, luuks en skoon. Wat 'n pragtige ligging en omgewing. So dankbaar, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Estancia-keeromstraat 7, La Sandra, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ff22fa6d042ae03796a215568b6d85269cc9d9c0e8dbc1fc627c4bf55cb05d4334056130cebf5403900b0de946fd203c9ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 7 La Estancia Close La Sandra 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0590671 18.8543361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang