La Sandra
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Apr 2024 tot 1 Aug 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Estancia-keeromstraat 7, La Sandra, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 100R935 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Sandra is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Somerset-Wes, 'n lowerryke, luukse voorstad van Kaapstad. Die knus woonstel is ideaal vir vakansiegangers of 'n paartjie wat wil wegbreek en bied rustigheid.
Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is oorgenoeg pakplek in die kamer, asook lugversorging.
Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbythoekie. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 2 stoele en 'n TV.
Die skuifdeure lei na 'n sitarea waar gaste met 'n koppie koffie kan ontspan.
Gaste kan wêreldbekende wingerde en bekroonde restaurante geniet, asook strande en die natuurskoon van die Wes-Kaap, of gholf speel op een van die area se bekende gholfbane.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- La Estancia-keeromstraat 7, La Sandra, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink La Sandra het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in La Sandra Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Estancia-keeromstraat 7, La Sandra, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap