Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Sandra

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Estancia-keeromstraat 7, La Sandra, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Sandra is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Somerset-Wes, 'n lowerryke, luukse voorstad van Kaapstad. Die knus woonstel is ideaal vir vakansiegangers of 'n paartjie wat wil wegbreek en bied rustigheid.

Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is oorgenoeg pakplek in die kamer, asook lugversorging.

Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbythoekie. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 2 stoele en 'n TV.

Die skuifdeure lei na 'n sitarea waar gaste met 'n koppie koffie kan ontspan.

Gaste kan wêreldbekende wingerde en bekroonde restaurante geniet, asook strande en die natuurskoon van die Wes-Kaap, of gholf speel op een van die area se bekende gholfbane.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Roy V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en stil omgewing asook veilig. Geen probleem en baie lekker gebly.
Sep 2024
Louisa V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese, gerieflike verblyf. Gerieflik en netjiese verblyf. The hosts were baie vriendelik en het baie ekstras vir ons gedoen. Sal verblyf vir almal ...
Sien meer
Feb 2024
Monica D
Saam met lewensmaat
5.0
Warm and welcoming hosts. The marketing photos are misleading though - the unit does not face the pool. This is an aspect that should b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Lize G
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Ons het heerlik gebly. Riaan en sy vroutjie is die pragtigste mense en ons so welkom laat voel. Die verblyf is skoon, netjies en goed toeg...
Sien meer
Apr 2023
Elsabe D
Besigheidsreis
4.8
Heerlik rustig en skoon, genoeg spasie. Uiters goeie diens, vriendelike mense, parkering voor die eenheid langs die garages, oorgenoeg items om so bai...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • La Estancia-keeromstraat 7, La Sandra, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Sandra het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Estancia-keeromstraat 7, La Sandra, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ff22fa6d042ae03796a215568b6d85269cc9d9c0e8dbc1fc627c4bf55cb05d4334056130cebf5403900b0de946fd203c9ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 7 La Estancia Close La Sandra 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0590671 18.8543361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang