Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Siesta

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Sam R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Spacious room with safe parking. We enjoyed our stay at Janie's place. The room is so spacious with a comfortable double bed and a single bed one can use if they are friends travelling together. The place has fast Wi-Fi, a huge smart TV and a separate kitchen with a fridge and sink. The bathroom is spacious and the hot water is enjoyable. Safety is Janie's priority with alarm beams around the parking area where one's car is parked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Super. Verblyf was bo verwagting, stil en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Privaat, goeie diens. Veilig. Baie dankie. Die woonstel was ruim en skoon. Sal beslis aanbeveel. Baie goeie diens en vriendelikheid. Thanks Anna.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Heerlik en sal beslis aanbeveel. Die ligging is so lekker in die middel van alles. Die eenheid is so lekker ruim en netjies. Was lekker privaat ook. Ons was ook nie beïnvloed deur beurtkrag nie, want daar is goeie voorsiening gemaak vir dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dis wonderlik gewees. Ja mense, ons het nou regtig lekker gebly. Die prys is die beste waarde vir geld. Skoon en netjies. Die gasvryheid was uitstekend. Die kamer was super ruim en gemaklik. Die motor het net so lekker geslaap onder die afdak reg langs die kamer. Ons kon lekker video call met die kinders oor WiFi. Ek sal beslis weer daar bly as ons weer Pretoria besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

A home away from home. Die naweek by La Siesta was still and peaceful. Gelee naby alle geriewe wat dit maklik gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kamogelo C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Comfortable and convenient. Jannie was so accommodating, thank you so much for being such a wonderful host. I will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaretha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ons het baie lekker gebly en gaan oor 'n week weer daar bly. Ons het 'n ruim kamer/sitkamer/kantoorspasie, badkamer en kombuis gehad. Daar is solarkrag wat oorneem wanneer die krag afgaan, wat baie gerieflik is. Daar is 'n groot TV-skerm met baie kanale om van te kies. Parkering is onder 'n skadunet en baie veilig, agter 'n hek wat met 'n afstandbeheerkontrole werk. Snags skakel die eienaar 'n alarm aan, wat bydra tot veiligheid. Daar is 'n paar restaurante in 'n radius van 3 km asook ander winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari D
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Aangenaam en rustig. Bestuur is baie vriendelik en behulpsaam. Netjies. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Scott-straat 462, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c1f6c3e35c0f8b7c2210ba1b1c774da7cf8305629049edb739cde84df645246ea6519587b17da10819dec0d59908cf3ff72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 462 John Scott Street Constantia Park 0010 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.79824539343 28.286335145404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang