Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Siesta

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Scott-straat 462, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
  • Vanaf R480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Siesta is 'n lieflike selfsorgkothuis wat ideaal geleë is in Constantia Park in Pretoria. Hierdie kothuis is ideaal vir 'n paartjie of vriende wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n eetarea. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 2 gaste en beskik oor 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en basiese eetgerei en breekware. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n TV wat aan 'n MiBox gekoppel is waar gaste by hul gunsteling-stroomplatforms kan aanmeld. Toegang tot gratis hoëspoed-Wi-Fi is beskikbaar. Neem asseblief kennis dat ons nie 'n stoof het nie.

Hierdie eenheid is binne maklike bereik van 'n paar restaurante en winkelsentrums. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sam R
Saam met lewensmaat
5.0
Spacious room with safe parking. We enjoyed our stay at Janie's place. The room is so spacious with a comfortable double bed and a sing...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Francois L
Saam met lewensmaat
5.0
Super. Verblyf was bo verwagting, stil en veilig.
Jul 2024
Leonie F
Gesin met tieners
5.0
Privaat, goeie diens. Veilig. Baie dankie. Die woonstel was ruim en skoon. Sal beslis aanbeveel. Baie goeie diens en vriendelikheid. Thanks Anna.
Jun 2024
Marita H
5.0
Heerlik en sal beslis aanbeveel. Die ligging is so lekker in die middel van alles. Die eenheid is so lekker ruim en netjies. Was lekker privaat ook. O...
Sien meer
Mrt 2024
Diard V
Saam met lewensmaat
5.0
Dis wonderlik gewees. Ja mense, ons het nou regtig lekker gebly. Die prys is die beste waarde vir geld. Skoon en netjies. Die gasvryheid was uitsteken...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • John Scott-straat 462, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
  • Gaste dink La Siesta het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Scott-straat 462, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c1f6c3e35c0f8b7c2210ba1b1c774da7cf8305629049edb739cde84df645246ea6519587b17da10819dec0d59908cf3ff72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 462 John Scott Street Constantia Park 0010 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.79824539343 28.286335145404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang