La Siesta
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: John Scott-straat 462, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Siesta is 'n lieflike selfsorgkothuis in Constantia Park in Pretoria. Hierdie kothuis is ideaal vir 'n paartjie of vriende wat op soek is na 'n afgeleë vakansie.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n sit- en eetarea. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste sowel as 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, basiese eetgerei en breekware. Daar is 'n gemaklike rusbank, koffietafel en 'n TV in die sitarea. Gaste het toegang tot gratis WiFi. Let asb. dat daar nie 'n stoof is nie.
Die eenheid is naby aan restaurante en inkopiesentrums. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Spaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jannie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- John Scott-straat 462, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
- Gaste dink La Siesta het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Constantiapark Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: John Scott-straat 462, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng