Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LA Studio

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir LA Studio
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elri T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri T

Heerlike netjiese verblyf.

Heerlike gemaklike en netjiese verblyf. Alles in huis beskikbaar om verblyf gemaklik te maak. Ons het heerlik op die groot stoep gekuier.

Jan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Dit is absoluut goeie waarde vir geld.

Dit is absoluut goeie waarde vir geld. Ons sal beslis weer hier inboek en sterk aanbeveel vir iemand wat deur Piet Retief reis.

Ernst G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst G

Pragtig skoon, netjies en mooi.

Ons was baie beïndruk met die plekkie! Die eienaar was vreeslik gaaf en baie toeganklik. Die plek was skoon, netjies en so mooi ingerig vir omtrent als wat jy benodig! Ons het baie lekker gekuier daar.

Christa V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa V

Gasvrye verblyf.

Heerlik warm geslaap. Enkele probleme is vinnig uitgestryk. Pragtige huis met oudhede. Sal weer besoek.

Elsie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M

Alles wat ons nodig gehad het.

Alles was net hoe ons dit wou hê. Die plek was silwerskoon, veilig en die eienares het ons op die hande gedra. Baie dankie vir die heerlike ontbyt wat ons by die gastehuis kon eet.

Mark V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V

Die eenheid was baie netjies gewees, en skoon.

Ek het die aand by LA Studio geniet, en dit was baie gerieflik gewees.

Gerrie L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie L

Netjies, klein verrassings oral, kunstig.

Lynette, baie dankie vir die pragtig huis. Die pragtige skilderye, tot klein detail in die dekor. Terwyl jy sit in die sitkamer vang jou oog elke nou en dan ietsie. Dit patroon in hoe die skale bo-op die kas gerangskik tot die oudhede wat herskep is in iets nuut. Die kamers so prag mooi. En dié mamma het die skottelgoedwasser opreg waardeer. Dit skoonmaakdienste wat die volgende oggend kom skoonmaak was 'n groot verrassing. Die stoep was ons lekkerste kuierarea. Weereens het jou oog die klein verrassings tussen die pragtige uitgelegde tuin gevind.

Tania L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania L

Pragtige verblyf!

Vriendelike gasvrou en lieflike akkommodasie. Sal beslis weer hier oornag.

André O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André O

Fantasties.

Pragtige, groot huis met groot stoep, eienaars is baie vriendelik en het ons kuier baie geniet. Mooi skoon en als wat mens nodig het. Sal definitief aanbeveel.

Hanlie R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie R

Oornag.

Lynette is bedagsaam en gasvry. Perfekte oornagverblyf, maar so goed toegerus dat jy beslis vir 'n verlengde tyd kan bly.

Anthony B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

Comfortable facilities, just a bit noisy from the heavy trucks passing.

Heavy traffic noise during the night was disturbing.

Rod C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rod C

Hassel free.

See stars.

Elsje V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V

2 Gesinne op pad see toe, perfekte rusplek.

Ons het heerlik gebly. Alles was wat ons nodig gehad het, genoeg veilige parkeerplek vir ons voertuie met sleepwaens, genoeg badkamers, goed toegeruste kombuis, lieflike kuierstoep. Die klein detail soos die sjokolade op die bed en die beskuit saam met ons koffie was 'n groot bederf. Boonop was alles blink, skoon en netjies. Ons beveel LA Studio verseker aan.

Busisiwe N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busisiwe N

Neat as a pin with ample space.

Die eenheid, in Smitstraat, nie die "hoof" LA Studio nie, is super netjies en ruim. Daar is 'n mikrogolf, yskas en ketel en mens kan dus basiese kos voorberei vir selfsorg. Daar is gratis WiFi en die eenheid is gediens gedurende die dag. Ek sal beslis weer daar bly!

Wolfgang K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wolfgang K

Definitely a worthwhile stayover.

A refreshing stopover in this town where road conditions are terrible! Even a coffee machine plus filter paper was in the modern well-equipped kitchen! Thank you to the hosts!

Maryann J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Maryann J

Vriendelike diens en plek was skoon en netjies.

Uitstekend, sal enige tyd weer oornag.

Altie S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altie S

Dit was heerlik!

LA Studio is pragtig ingerig en 'n mens wens sommer jy kon langer bly! Die dekor is pragtig tot die fynste detail. Daar is absoluut alles wat jy nodig het. Sal beslis weer daar bly as ons in daardie rigting gaan!

Ferdie C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie C

Baie aangename plek!

Baie mooi en ruim plek, sal definitief weer teruggaan! Lynette is ook baie behulpsaam en aangenaam!

Reinhardt T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt T

Uitstekend gewees.

Dit was heerlik. Baie mooi huisie en netjies.

LA Studio se terugvoer

Baie sankie vir julle ondersteuning, julle was voorwaar perfekte gaste en is altyd welkom by LA Studio.

LA Studio
Stephanie P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie P

Delightful property with wonderful personal touches.

The home is very well equipped, spotless and the garden is a delight. We would certainly stay there again.

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Premier-straat 3a, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe92d707f37d5e5a645ec20aa485cc0bdd23f60a22297d72fab73b479a031c80ab670a3e0c08be50aed1cad6426fe894afa41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 3a Premier Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.994565599256 30.799274554336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang