LA Studio
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Premier-straat 3a, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
LA Studio bied gerieflike en gehalteverblyf in Piet Retief, 'n prentjiemooi dorp in Mpumalanga. Verblyf word in die hoofhuis met slaapplek vir 7 gaste en die aparte woonstel met slaapplek vir 3 gaste aangebied.
Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers met 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en sy eie badkamer met 'n stort. Die derde badkamer is apart en het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea lei na die onderdakstoep en tuine.
Die eenslaapkamerwoonstel het 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n enkelbed in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die eenheid het ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en 'n TV in die leefarea.
Gaste het toegang tot WiFi, DStv, onderdakparkeerplek, braaigeriewe en 'n daaglikse skoonmaakdiens.
Die eiendom is naby verskeie restaurante, winkelsentrums en 'n verskeidenheid besienswaardighede.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Premier-straat 3a, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Gaste dink LA Studio het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Piet Retief Mkhondo Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Premier-straat 3a, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang