La Swan Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Martie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Only for sleep. Funeral.
Natasha S - Okt 2022
Algehele gradering
Gesin met kinders.
Mardi N - Apr 2022
Algehele gradering
Glad nie vir mense wat hou van hul privaatheid nie.
La Swan Guesthouse se terugvoer
Daar moet altyd een wees wat oor iets moet kla maar nooit by die eienaar nie.
Danè N - Sep 2021
Algehele gradering
Thank you!
Lees meerDanè N - Aug 2021
Algehele gradering
What a lovely experience, would recommend!
La Swan Guesthouse se terugvoer
Thank you and hope to see soon.
Nick B - Aug 2017
Algehele gradering
Vriendelike eienaar en personeel wat jou soos familie behandel.
La Swan Guesthouse se terugvoer
Baie dankie en dit was lekker om julle by ons te kon he.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
La Swan, Tania
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
David F - Okt 2015
Algehele gradering
A peaceful, homely feel with good breakfast and great service.
La Swan Guesthouse se terugvoer
Thank you for our rating and hope to see soon.
Regards
Tania
Anelda L - Aug 2015
Algehele gradering
Lekker gebly, dis skoon en netjies.
La Swan Guesthouse se terugvoer
Hi Anelda,
Ons het darem al verbeter met die kanale en tvs is ook verander en so ook jou matras.
Hoop ons sien jou weer indie toekoms.
Groete,
Tania
Evan L - Okt 2015
Algehele gradering
Not happy.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reitz-straat 32, Doorn, Welkom, 9460, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang