Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Swan Guesthouse

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Martie K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Only for sleep. Funeral. All right. Soap, shampoo, lotion, etc. were missed. My skin was very dry after using the provided toiletries or whatever was in the bottles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Natasha S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Gesin met kinders. Netjiese verblyf. Eenhede word daagliks skoongemaak. Vriendelike gasvrou. Kan La Swan Guesthouse aanbeveel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mardi N
Kort verblyf Besigheidsreis
1.8
Apr 2022

Glad nie vir mense wat hou van hul privaatheid nie. Mag nie in kamers eet nie. Geen private buite-area nie. Glad nie waarde vir geld nie. Koppies en glase was vuil.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Tania
La Swan Guesthouse
Daar moet altyd een wees wat oor iets moet kla maar nooit by die eienaar nie.

Danè N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Thank you! Returned to La Swan, this time with the kids (4 and 7) and had a wonderful time. The adjoining rooms were perfect for al of us. We didn't feel like we were in cramped holiday accommodation. Rooms and bathrooms beautifully clean and tidy, extra touch of coffee and tea. Safe parking for the car and the trailer with our bikes on is a huge plus, enough space to park easily as well. We have visited Welkom a few times and this is the best accommodation we've had, will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danè N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

What a lovely experience, would recommend! Had a lovely stay at La Swan, the accommodation was beautifully clean and tidy. The owner and staff friendly and very helpful. Perfect little spot for a weekend stay or longer. We'll be returning soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
La Swan Guesthouse
Thank you and hope to see soon.

Nick B
Kort verblyf
5.0
Aug 2017

Vriendelike eienaar en personeel wat jou soos familie behandel. Dit is 'n "home away from home"-ondervinding wat ek ten volle kan aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
La Swan Guesthouse
Baie dankie en dit was lekker om julle by ons te kon he. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, La Swan, Tania

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Aug 2017

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2016

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Tania
La Swan Guesthouse
Jammer vir die ongerief ons het dit reeds herstel ons was nie bewus daarvan nie.

David F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2015

A peaceful, homely feel with good breakfast and great service. Please see the stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
La Swan Guesthouse
Thank you for our rating and hope to see soon. Regards Tania

Anelda L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2015

Lekker gebly, dis skoon en netjies. Dis net matras wat kan vervang word met beter gehalte en nog TV-kanale sou lekker wees, soos kykNET, sportkanale en nog fliekkanale.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tania
La Swan Guesthouse
Hi Anelda, Ons het darem al verbeter met die kanale en tvs is ook verander en so ook jou matras. Hoop ons sien jou weer indie toekoms. Groete, Tania

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R990
R990 R644
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R990 R644
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitz-straat 32, Doorn, Welkom, 9460, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAofAIUrGS4eAkptLVDZ2vK7Liph5qZp2M5wWU57BBWWou2yRWz2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R644 per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 32 Reitz Street Doorn 9460 Vrystaat 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -27.98235781004 26.748758233135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang