Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Terrazza

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennehof-straat 16, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 760 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Terrazza is 'n pragtige, rustige toevlugsoord in die hartjie van Riebeek-Wes, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n oornagverblyf of 'n rustige wegbreek, aangesien hierdie verblyf 'n pragtige tuin en 'n swembad het.

Verblyf word gebied in die Lime Tree Room, The Terrace Room of The Loft wat elk slaapplek bied aan 2 gaste. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort.

Skoon, wit linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, 'n tee- en koffieskinkbord, gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix in. Die Lime Tree Room lei na 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet.

Gaste het toegang tot 'n knus sitkamer met DStv. Die kamers word daagliks skoongemaak en die verblyf het veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir La Terrazza
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Robert Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Dennehof-straat 16, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Terrazza het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennehof-straat 16, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c94673270ad17cbf4602cc6fe401c5eff0402cb951e081b7d6d2ee54f58d63f59bc06969d29d2c6b16e2549e25ecc957475?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 16 Dennehof Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.350827 18.865595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang