Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Tranquil

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir La Tranquil
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carli S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli S

Veilig, rustig, skoon, netjies, ruim, huislik.

Ons het regtig baie lekker gebly by La Tranquil. Ons het een aand oorgeslaap. Annalize het ons opgegradeer na 'n baie lekker kamer wat ruim was. Die eiendom is veilig en ons kon dit maklik bereik d.m.v. Google Maps.

Grethe D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grethe D

Ons het heerlik gebly en alles gehad wat ons nodig kon kry!

Heerlike woonstel, perfek ingerig!

Marinda N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda N

Wonderlik.

Dit was die beste tyd van ons vakansie. Dit was absoluut 100%. Gasvryheid uit die boonste rakke. Ek kan dit ten volle aanbeveel. Ons het gevoel soos familie. As ons 10 sterre kon gee, het ons dit met die grootste liefde gedoen. Dankie vir julle gasvryheid.

Michelle B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Certainly tranquil.

We got an unexpected upgrade. The host is a thoughtful and courteous person. Thank you!

Fatima C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima C

A home away from home.

Annelize is an amazing hostess. Her kindness and warmth are just what every guest house needs. Our stay was comfortable and pleasant. Beds and pillows were perfect for a good night's rest before our long journey. La Tranquil is definitely on my recommendation list.

Marinda N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda N

Wonderlik

Dankie baie, as ons jul 10 sterre kon gee, sou ons dit doen.

Maryke B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke B

Aangenaam en mooi.

Ons het die kamer en fasiliteite goed toegerus en baie netjies gevind. Die oornag was aangenaam en rustig.

Carl-james V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl-james V

Baie gerieflik.

Sal weer besoek. Dit was uitstekend.

Gentille C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gentille C

Ons het baie lekker gebly.

Dit was vreemd dat daar geen klein seepies en sjampoe in die badkamer was nie. Op die bed is slegs 'n paslaken en 'n kombers. Dit sal lekker wees om 'n laken ook op die bed te hê, waaronder die gaste kan slaap. Verder was die kamer egter baie skoon, netjies en stylvol gemeubileer.

Derek R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek R

Veilig, baie skoon en netjies. Vriendelike ontvangs. Jammer vir die lawaai a.g.v. restourasie vroeg op 'n Sondagoggend.

Ek sou graag vooraf wou weet dat daar nog restourasiewerk plaasvind en dat daar voor 8 uur op 'n Sondagoggend lawaai sou wees wat ons wakker maak. Anders as dit was die verblyf uitstekend.

Marie W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie W

Perfect for what we needed.

Was expecting a queen-size bed but nevertheless a nice room. The bed was a bit hard for me but I also probably didn't sleep well given my big race the next day and nerves were off the chart.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Victor G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor G

Baie lekker, netjies, skoon, en rustig.

Dit was 'n absolute plesier om by La Tranquil te bly. Annelize en Frederick het baie mooi na ons omgesien. Ek sal La Tranquil enige dag voorstel.

La Tranquil se terugvoer

Julle was 5-ster gaste en was vir ons 'n groot voorreg om julle te kon akkommodeer. Hoop ons sien julle spoedig weer.

La Tranquil
Pieter E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E

Baie lekker gebly.

Ons die een aand baie lekker gebly. Alles was netjies en skoon. Sal plek definitief aanbeveel. Dalk net bietjie raad: Die parkeerplek sal dalk plavei moet word, bietjie probleme met modder in die reën gehad. Andersins baie gerieflike verblyf. Baie dankie!

Jenna E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna E

Pragtig, bekostigbaar en veilige verblyf.

Annelize het ons baie gemaklik en tuis laat voel. Kamer was meer as groot genoeg vir ons 2 en ons was baie vriendelik ontvang. Baie dankie vir die heerlike verblyf Annelize, ons sien binnekort weer.

Blanche S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche S

Stylvolle oorslaapplek waar rustigheid en vrede heers.

Annelize is gasvry en gaan uit haar pad om jou gemaklik te maak. Behalwe die pragtige kamers, is daar voorsiening gemaak vir 'n binnehuis en buitehuis kuier area. Genoeg parkering. Ek en my familie het tuis gevoel, sonder enige verantwoordelikheid. Sal beslis La Tranquil weer gebruik.

Celeste White S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste White S

Excellent facilities, super clean, great host.

See stars.

La Tranquil se terugvoer

Baie dankie, Celeste.
Was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.

La Tranquil
Lionel T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lionel T

Value for money.

Neat and clean. It has recently been repainted and upgraded. Friendly and kind owner.

Lucky K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucky K

Lovely hosts and a nice place.

Annelize and crew are lovely hosts.

Ruth T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth T

Annelize is an amazing host. Although we had a short stay, it was amazing.

Amazing host and stunning place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Annelize is 'n amazing gasvrou. Hoewel ons net kort gebly het, was dit amazing.

Amazing gasvrou en stunning plek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nombulelo M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nombulelo M

Great.

Clean, beautiful and safe place and great hospitality.

Yolandi T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi T

Awesome!

Ek het my verblyf terdeë geniet. Baie skoon, netjies en luuks. Gasvryheid was voortreffend en Annelize en haar span stap daardie ekstra myl vir hulle gaste. Sal die gaste huis vir enige iemand aanbeveel.

La Tranquil se terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer Yolandi. Maak volgende jaar weer so.

La Tranquil
Iris D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris D

Die beste plekkie ooit en so lekker gebly, en die diens was uitstekend, sal dit aanbeveel vir almal.

Ons het heerlik gebly en die gasvryheid was ongelooflik, pragtige kamers en baie goeie ligging.

La Tranquil se terugvoer

Julle so fantasties, ons het so lekker gekuier. Baie dankie, dit was 'n voorreg.

La Tranquil
Riaan E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan E

Baie mooi en netjies.

Die verblyf was baie mooi en netjies. Mense is regtig vriendelik.

La Tranquil se terugvoer

Beste Riaan, baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

La Tranquil
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almondstraat 17, Vereeniging, Vereeniging, 1929, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfjHEW9ZteXgCDX7RZef1DXq6buu9McFpOxoh1doDZnoGJ9j8RR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 17 Almond Street Vereeniging 1929 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.653799718231 27.997204023314
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang