La Tranquil
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Carli S - Apr 2024
Algehele gradering
Veilig, rustig, skoon, netjies, ruim, huislik.
Grethe D - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en alles gehad wat ons nodig kon kry!
Marinda N - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Michelle B - Mei 2024
Algehele gradering
Certainly tranquil.
Fatima C - Des 2023
Algehele gradering
A home away from home.
Marinda N - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlik
Maryke B - Nov 2023
Algehele gradering
Aangenaam en mooi.
Carl-james V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Gentille C - Des 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Derek R - Aug 2023
Algehele gradering
Veilig, baie skoon en netjies. Vriendelike ontvangs. Jammer vir die lawaai a.g.v. restourasie vroeg op 'n Sondagoggend.
Marie W - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfect for what we needed.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Victor G - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker, netjies, skoon, en rustig.
La Tranquil se terugvoer
Julle was 5-ster gaste en was vir ons 'n groot voorreg om julle te kon akkommodeer. Hoop ons sien julle spoedig weer.
Pieter E - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Jenna E - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtig, bekostigbaar en veilige verblyf.
Blanche S - Sep 2021
Algehele gradering
Stylvolle oorslaapplek waar rustigheid en vrede heers.
Celeste White S - Jun 2021
Algehele gradering
Excellent facilities, super clean, great host.
La Tranquil se terugvoer
Baie dankie, Celeste.
Was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Lionel T - Sep 2021
Algehele gradering
Value for money.
Lucky K - Mrt 2020
Algehele gradering
Lovely hosts and a nice place.
Ruth T - Feb 2020
Algehele gradering
Annelize is an amazing host. Although we had a short stay, it was amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Annelize is 'n amazing gasvrou. Hoewel ons net kort gebly het, was dit amazing.
Amazing gasvrou en stunning plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nombulelo M - Des 2020
Algehele gradering
Great.
Yolandi T - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome!
La Tranquil se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer Yolandi. Maak volgende jaar weer so.
Iris D - Aug 2019
Algehele gradering
Die beste plekkie ooit en so lekker gebly, en die diens was uitstekend, sal dit aanbeveel vir almal.
La Tranquil se terugvoer
Julle so fantasties, ons het so lekker gekuier. Baie dankie, dit was 'n voorreg.
Riaan E - Jul 2019
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
La Tranquil se terugvoer
Beste Riaan, baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Almondstraat 17, Vereeniging, Vereeniging, 1929, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang