Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Tranquil

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Carli S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Veilig, rustig, skoon, netjies, ruim, huislik. Ons het regtig baie lekker gebly by La Tranquil. Ons het een aand oorgeslaap. Annalize het ons opgegradeer na 'n baie lekker kamer wat ruim was. Die eiendom is veilig en ons kon dit maklik bereik d.m.v. Google Maps.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grethe D
1 nag
5.0
Apr 2024

Ons het heerlik gebly en alles gehad wat ons nodig kon kry! Heerlike woonstel, perfek ingerig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlik. Dit was die beste tyd van ons vakansie. Dit was absoluut 100%. Gasvryheid uit die boonste rakke. Ek kan dit ten volle aanbeveel. Ons het gevoel soos familie. As ons 10 sterre kon gee, het ons dit met die grootste liefde gedoen. Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
1 nag
4.2
Mei 2024

Certainly tranquil. We got an unexpected upgrade. The host is a thoughtful and courteous person. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Fatima C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

A home away from home. Annelize is an amazing hostess. Her kindness and warmth are just what every guest house needs. Our stay was comfortable and pleasant. Beds and pillows were perfect for a good night's rest before our long journey. La Tranquil is definitely on my recommendation list.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Wonderlik Dankie baie, as ons jul 10 sterre kon gee, sou ons dit doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Aangenaam en mooi. Ons het die kamer en fasiliteite goed toegerus en baie netjies gevind. Die oornag was aangenaam en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl-james V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie gerieflik. Sal weer besoek. Dit was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gentille C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Ons het baie lekker gebly. Dit was vreemd dat daar geen klein seepies en sjampoe in die badkamer was nie. Op die bed is slegs 'n paslaken en 'n kombers. Dit sal lekker wees om 'n laken ook op die bed te hê, waaronder die gaste kan slaap. Verder was die kamer egter baie skoon, netjies en stylvol gemeubileer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Veilig, baie skoon en netjies. Vriendelike ontvangs. Jammer vir die lawaai a.g.v. restourasie vroeg op 'n Sondagoggend. Ek sou graag vooraf wou weet dat daar nog restourasiewerk plaasvind en dat daar voor 8 uur op 'n Sondagoggend lawaai sou wees wat ons wakker maak. Anders as dit was die verblyf uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almondstraat 17, Vereeniging, Vereeniging, 1929, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfjHEW9ZteXgCDX7RZef1DXq6buu9McFpOxoh1doDZnoGJ9j8RR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 17 Almond Street Vereeniging 1929 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.653799718231 27.997204023314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang