Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vida Luka - Luxury Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir La Vida Luka - Luxury Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mornay B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay B

Puik verblyf en goeie gasvrou. Sien sterre.

Ontvangs was puik en ons is dadelik na ons kamer vergesel. Pragtige plek en baie luuks. Alles is mooi aan ons verduidelik. Alles wat mens benodig, is daar. Baie mooi tuin en die stoep met tafel en stoele is 'n ekstra bonus.

Marlise J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise J

Dit was beslis die moeite werd en so rustig.

Dit was regtig baie lekker. Skoon, netjies en baie veilig.

Joane T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joane T

N Baie aangename plek, ons sal definitief weer daar bly! Vriendelike diens.

Wat 'n aangename plek!

Marelien C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelien C

Ek sal enige tyd weer teruggaan.

Verskriklik lekker. Baie veilig. Stil en regtig pragtige tuine en swembad. Wonderlike gashere. Baie goed toegerus en gemaklik.

Vicki-anne M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki-anne M

Awesome.

Absolutely fabulous - what a pleasure to stay there. The most beautiful gardens and serene atmosphere! The accommodation and everything about the venue was immaculate, clean, loved and beautifully put together. Every detail was taken care of and more. Homemade rusks with beverages, peaceful sleep in case the mosquitoes worried you, everything was beyond our expectations. Our hosts were so friendly and welcoming. Will definitely be staying there again. Thank you for your hospitality - it was an excellent choice.

Edna K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna K

Goed versorgde, netjiese, stylvolle, veilige, vriendelike, skoon, gerieflike.

Heel skoonste en netjieste verblyf in Pretoria.

Christell M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christell M

Lieflike plek. Mooi kamers, pragige tuin en die eienaars is baie vriendelik en gasvry.

Baie lekker gebly. Skoon, pragtig en netjies. Irma is 'n wonderlike gasvrou. Waarde vir geld. Sal dit enige tyd aan enige iemand aanbeveel.

La Vida Luka - Luxury Guesthouse se terugvoer

Estelle dit was vir ons ook lekker om julle hier te gehad het. Kom gerus weer.

La Vida Luka - Luxury Guesthouse
Lanie M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie M

Was vreeslik lekker, sal enige tyd weer gaan.

Uitstekende diens, vriendelikheid, skoon en netjies. Sal enige tyd weer gaan.

Edna K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna K

'n Redding in moeilike omstandighede.

Irma en Paul is wonderlik! Ontsien geen moeite. Verblyf is perfek silwerskoon. Netjies en rustig. Perfek geleë. Geen woorde kan ons dankbaarheid beskryf vir hul gasvryheid en begrip en onbeperkte hulp. Baie dankie, ons waardeer opreg.

La Vida Luka - Luxury Guesthouse se terugvoer

Edna dit was aangenaam om julle hier by ons te onvtang. Kom weer as julle nodig het om in Pretoria te wees.

La Vida Luka - Luxury Guesthouse
E B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
E B

Baie mooi en rustig.

Irma en haar man was baie vriendelik en behulpsaam. Sal verseker weer daarheen gaan. Sal net die volgende keer die eenheid bespreek wat nie trappe het om by uit te kom nie. Die enigste rede hiervoor is omdat my man 'n knievervanging moet kry en die trappe is nie goed nie. Wat ook heerlik is van die eenhede, hulle is lekker privaat. Die uitsig is ook pragtig en dit is glad nie ver van die Groenkloof hospitaal af nie. Verseker sal ek La Vida luxury gastehuis aanbeveel.

Carmen C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen C

This accommodation was more than what we expected.

It was nice and spacious, well decorated, neat and tidy. The garden is breathtaking and the owners are so friendly. The breakfast was plentiful and delicious. Irma checked in on us the first morning and checked if we landed safely at home which was nice. The rusk was an extra special treat for us which we enjoyed with our tea and coffee.

Annelize O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize O

Excellent!

We loved our stay at La Vida Luka! The room is beautiful and clean and situated in a beautiful, tranquil garden, and the host made us feel so welcome! Thank you so much, Irma! We can really recommend the place.

La Vida Luka - Luxury Guesthouse se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Wens jou beterskap toe en hoop jy herstel vinnig.

La Vida Luka - Luxury Guesthouse
Janadre J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janadre J

Uitstekend.

Ongelooflike mooi en lekker plek.

Janadre J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janadre J

Uitstekend.

Ongelooflike lekker plek en mense.

Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Hein B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein B

Baie netjiese kamers wat waarde vir geld bied met 'n ligging naby aan alles!

Ons het as gesin by Irma en Paul se gastehuis tuisgegaan (2 kamers) en toe weer die volgende week agv 'n operasie by ZA Hospitaal. Die kamers is baie netjies en keurig gemeubileer en die gasvrou (en heer) baie aangename en ontspanne mense! Rustige en veilige omgewing en baie sentraal. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly as ons in daardie rigting gaan!

Johan P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Pragtige gastehuis.

Pragtige gastehuis en kamers wat mens tuis laat voel. Ek het laat ingeklok en die eienaars het my persoonlik ontvang en tuis laat voel. Sal weer hier aanbly op 'n volgende besoek. Hoogs aanbevole!

Estelle K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle K

'n Warm ontvangs met 'n pragtige tuin en super kwaliteit kamer.

Irma en Paul se verwelkoming het ons onmiddellik laat tuis voel. Die kamers is 5-ster gehalte en die tuin slaan jou asem weg. Ons het veilig gevoel en sal definitief weer van hul fasiliteite gebruik maak. Ek kon gaan draf en het lekker kuite gekry met al die bulte, maar die dagbreek oor die tuin met sy borrelende fonteintjies maak als die moeite werd. Sterk aanbeveelbaar.

Elise E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise E

Pragtige gastehuis.

Baie rustige verblyf in pragtige gastehuis met baie groot goedversorgde tuin. Kamer was ruim met gerieflike bed. Paul en Irma baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was heerlik veral die omelet. WiFi is beskikbaar asook DStv met alle kanale. Baie gerieflik geleë om naby stad en UNISA te wees.

Paul E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul E

Great stay and great people.

Very nice guest house! Everything was perfect. Very friendly hosts.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie verblyf en goeie mense.

Baie lekker gastehuis! Alles was perfek. Vriendelike gashere.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Francois L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Baie aangenaam.

Baie vriendelike en behulpsame gashere. Die aandag aan detail in die kamer was fantasties. Lekker grootskerm-TV, goeie gehaltelinne, toebehore en gordyne. Goedversorgde tuin in 'n stil area.

Ruve T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruve T

Beeldskone natuurskoon!

Uitstekende diens! Vriendelike verwelkoming.

Luhandri D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luhandri D

Ongelukkig met gasvrou.

Ongelukkig met gasvrou se diens.

Gordon L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon L

Pragtige plek, heerlik stil. Baie gasvry en behulpsaam.

Veilig, baie goed geleë. Baie gasvry, bitter goed ontvang en op gemak gevoel. Alles wat mens benodig is beskikbaar. Wonderlike, vriendelike gasheer en gasvrou. Gastehuis is baie netjies en als is van die beste gehalte. Baie aangename tyd hier beleef.

Alita A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alita A

Vriendelike harts-mense, pragtige omgewing.

Wonderlike diens. Netjiese kamer en baie gasvry! Pragtige tuin en 'n wonderlike atmosfeer.

Amoré L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amoré L

Dit was 'n treat om daar te bly!

Die kamer en badkamer was mooi skoon en netjies. Die dame het uit haar pad uit gegaan om dit soos die 'huis' te laat voel. Die kos was ook baie lekker en vars. Ek beveel graag die as blyplek aan!

Danie P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P

Absoluut heerlik, super netjies, uiters akkommoderende, gasvrye en vriendelike gasheer en gasvrou.

Ek is behoorlik op die hande gedra! Uitstekende ligging, pynlik netjies, uitstekende diens, gasheer en gasvrou is opregte omgee-hartsmense; amper soos familie! Dankie Inge en Paul! Julle is awesome!

Sumari D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari D

Netjies, skoon, gerieflik geleë en gasvrye eienaars.

La Vida Luka is netjies, skoon, gerieflik geleë naby Brooklyn Mall en Groenkloof Hospitaal. Die eienaars is gasvry en verwelkomend. Ek beveel dit graag aan.

Annelie F - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie F

Vriendelike rustige omgewing.

Baie dankie vir 'n heerlike kuiertjie met vriendelike ontvangs en omgee. Baie lekker geslaap en kon nie glo dat daar so 'n rustige plekkie bestaan in Pretoria nie.

Philip P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip P

Kamer was baie netjies en skoon en luuks.

Sal aanbeveel vir mense wat rugby wil gaan kyk want dit is naby aan Loftus. Baie rustig en dit voel of 'n mens uit die groot stad uit is.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lukasstraat 569, Lukasrand, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlMWY5NWFjLTFkNWUtNDMwZi04ZmIxLTRhYTJiOTNjNzMwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 569 Lukas Street Lukasrand 0181 Gauteng 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.764321817082 28.215557411313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang