La Vida Luka - Luxury Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Irma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Mornay B - Sep 2024
Algehele gradering
Puik verblyf en goeie gasvrou. Sien sterre.
Marlise J - Sep 2024
Algehele gradering
Dit was beslis die moeite werd en so rustig.
Joane T - Aug 2024
Algehele gradering
N Baie aangename plek, ons sal definitief weer daar bly! Vriendelike diens.
Marelien C - Jan 2024
Algehele gradering
Ek sal enige tyd weer teruggaan.
Vicki-anne M - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Lees meerEdna K - Nov 2023
Algehele gradering
Goed versorgde, netjiese, stylvolle, veilige, vriendelike, skoon, gerieflike.
Christell M - Jun 2023
Algehele gradering
Lieflike plek. Mooi kamers, pragige tuin en die eienaars is baie vriendelik en gasvry.
La Vida Luka - Luxury Guesthouse se terugvoer
Estelle dit was vir ons ook lekker om julle hier te gehad het. Kom gerus weer.
Lanie M - Mei 2023
Algehele gradering
Was vreeslik lekker, sal enige tyd weer gaan.
Edna K - Apr 2023
Algehele gradering
'n Redding in moeilike omstandighede.
La Vida Luka - Luxury Guesthouse se terugvoer
Edna dit was aangenaam om julle hier by ons te onvtang. Kom weer as julle nodig het om in Pretoria te wees.
E B - Feb 2023
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Lees meerCarmen C - Aug 2022
Algehele gradering
This accommodation was more than what we expected.
Annelize O - Jul 2022
Algehele gradering
Excellent!
La Vida Luka - Luxury Guesthouse se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Wens jou beterskap toe en hoop jy herstel vinnig.
Janadre J - Jun 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Janadre J - Jun 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Hein B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjiese kamers wat waarde vir geld bied met 'n ligging naby aan alles!
Johan P - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige gastehuis.
Estelle K - Jan 2019
Algehele gradering
'n Warm ontvangs met 'n pragtige tuin en super kwaliteit kamer.
Elise E - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige gastehuis.
Paul E - Jul 2018
Algehele gradering
Great stay and great people.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie verblyf en goeie mense.
Baie lekker gastehuis! Alles was perfek. Vriendelike gashere.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Francois L - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Ruve T - Mrt 2018
Algehele gradering
Beeldskone natuurskoon!
Luhandri D - Sep 2018
Algehele gradering
Ongelukkig met gasvrou.
Gordon L - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige plek, heerlik stil. Baie gasvry en behulpsaam.
Alita A - Sep 2017
Algehele gradering
Vriendelike harts-mense, pragtige omgewing.
Amoré L - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was 'n treat om daar te bly!
Danie P - Aug 2017
Algehele gradering
Absoluut heerlik, super netjies, uiters akkommoderende, gasvrye en vriendelike gasheer en gasvrou.
Sumari D - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik geleë en gasvrye eienaars.
Annelie F - Jun 2017
Algehele gradering
Vriendelike rustige omgewing.
Philip P - Jun 2017
Algehele gradering
Kamer was baie netjies en skoon en luuks.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lukasstraat 569, Lukasrand, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang