Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vida

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 35, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Vida bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamer-vakansiehuis in die dorpie Stilbaai. Die huis is gerieflik geleë net 65 m van die strand af en bied 'n see-uitsig.

Die onderste gedeelte van die huis beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer beskik oor 3 enkelbeddens en die tweede slaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed wat geskik is vir kinders. Elke en suite-badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n etenstafel en stoele en 'n sitarea. Die huis bied ook 'n wassery en 'n lapa wat teen die suidoostewind beskerm word. Die lapa het ingeboude braaigeriewe.

Die huis is 900 meter van die hawe af geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Waterkantstraat 35, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 35, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtNKRZXtXpPQa3C9PqcSAPntmqbvfiNoDqhqsWZzICBrm0XV4NI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 35 Waterkant Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.383561748458 21.421790778574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang