Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La vie Gastehuis

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eden-Rose
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die houtkothuis het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstofie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Toiletware en handoeke word voorsien en die kothuis het ook lugversorging. Die eenheid het sy eie privaat ingang en is agter in die tuin naby die braai-area geleë.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolf, 'n tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe.

Huisreëls

Beddegoed en handdoeke mag onder geen omstandighede uit die kamers verwyder word vir eie gebruik buite die gastehuis nie.
Daar is geen skoonmaakdienste op vakansiedae en Sondae nie.
Let dat daar slegs 1 parkeerplek per kamer is.


Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Spelde Kussing
Vanaf R580
R580 R522
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 1 dubbelbed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n kombuisie met 'n yskassie, broodrooster, 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer lei na die agtertuin waar gaste kan braai. Daar is 'n privaat ingang na die kamer.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolf, 'n tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe.

Huisreëls

Beddegoed en handdoeke mag onder geen omstandighede uit die kamers verwyder word vir eie gebruik buite die gastehuis nie.
Daar is geen skoonmaakdienste op vakansiedae en Sondae nie.
Let dat daar slegs 1 parkeerplek per kamer is.


Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Aloe
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die houtkothuis het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, koffiemaakgeriewe en 'n TV. WiFi is beskikbaar. Handoeke en toiletware word ook voorsien. Daar is lugversorging en die kothuis lei na die agtertuin waar braaigeriewe beskikbaar is.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolf, 'n tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe.

Huisreëls

Beddegoed en handdoeke mag onder geen omstandighede uit die kamers verwyder word vir eie gebruik buite die gastehuis nie.
Daar is geen skoonmaakdienste op vakansiedae en Sondae nie.
Let dat daar slegs 1 parkeerplek per kamer is.


Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Suikerbos
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Toiletware en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier, 'n privaat ingang, 'n kombuisie met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolf, 'n tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe.

Huisreëls

Beddegoed en handdoeke mag onder geen omstandighede uit die kamers verwyder word vir eie gebruik buite die gastehuis nie.
Daar is geen skoonmaakdienste op vakansiedae en Sondae nie.
Let dat daar slegs 1 parkeerplek per kamer is.


Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santolina-laan 126B, Geelhoutpark Ext 4, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab48b56473977ad142b8b97d56d2b77b79ba94810ff5e53e2cda193a9843a6c89c0427b060c3161befa04ab8ebf5574f6995?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 126B Santolina Avenue Geelhoutpark Ext 4 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.683444 27.200957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang