Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La vie Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Felicity Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 87 resensies vir La vie Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Etienne V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Vriendelik en netjies.

Die gashere was baie vriendelik, en die plek was verskriklik oulik. Sal beslis weer oornag as ons in die omgewing is.

Michael W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W

Good, friendly, quiet.

See stars.

Lechelle W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lechelle W

Baie tevrede.

Baie goeie diens, netjiese kamer, lekker gebly.

Gilda E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gilda E

Dit was rustig en ons het dit geniet.

Ons het baie lekker gebly by LaVie.

Cheslin G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheslin G

The best overnight stay.

Felicity, the owner of La Vie Gastehuis, welcomed us. We really enjoyed our stay. The place is beautiful and very clean. We will definitely book there again.

La vie Gastehuis se terugvoer

Baie Dankie vir julle awesome mensies. Hoop om julle gou weer te sien

La vie Gastehuis
Coenie H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie H

Baie bekostigbaar, netjies en versorg.

Was vir ons lekker om daar te oornag. Melk vir koffie was net suur, maar res was spoggerig, dankie.

Tariro C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tariro C

Beautiful and serene environment.

Hosts were so friendly, felt at home.

Christelle O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle O

Uitstekende, uitmuntende kliëntediens.

Eienares was baie vriendelik en professioneel, dankie Felicity.

Janet Claire R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janet Claire R

Comfy short stay spot.

Felicity is a lovely hostess, who checks on guests and their comfort regularly. The permanent residents on the property are a friendly crew, who also make you feel welcome. This is an ideal spot for a single/couple as an overnight stay.

Francis R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis R

Awesome.

Beautiful place, friendly people and safe environment.

Michael B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B

Skoon, netjies en veilig. Vriendelike hulp.

Baie dankie aan Falicity wat ons op so mooi manier ontvang het en die plekkie gewys het. Dit is vir seker 'n oulike plekkie om te slaap en word daagliks skoon gemaak. Puik diens, puik fasiliteite en sal weer daar kom inloer.

Kobus L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Baie netjies en skoon. Sal beslis weer daar inboek in die toekoms.

Vriendelike personeel. Goed geleë. Alles was netjies. Rustige omgewing.

Jacky D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky D

Die lekkerste en mooiste plekkie nog.

Dis nou 'n plekkie waar jy nie wil huis toe gaan nie. Die foto's doen nie die plekkie "justice" nie. Dis mooier as mooi en die mensies is so gasvry. Rustigheid en vrede.

Marie J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie J

Vriendelikheid, behulpsaamheid, gasvryheid, privaatheid.

Ons kan nie kla nie. Het heerlike warm water gehad om in te bad. Skoon beddegoed, koffiestasie. Dan het ons privaatheid gehad. Maar hulle is vriendelike, behulpsame mense, sal weer daar gaan oorslaap. Baie dankie vir julle almal.

Roelf C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf C

Baie goed.

Baie goed, skoon, vriendelik en goed geleë.

Madelein D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein D

Die kamer was baie netjies en skoon.

Vriendelike diens en netjies en skoon. Sal weer van La Vie Gastehuis gebruik maak.

Chantell C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell C

Gerieflik.

Gerieflik en baie netjies.

Venetia F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia F

Fantasies.

Dis was 'n aangename verrassing gewees. Het baie lekker geslaap. Alles skoon en netjies.

Trudie K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie K

Vriendelike ontvangs, als wat mens nodig het vir 'n oornagverblyf.

Alles was goed gereël, skoon en netjies. Gerieflike verblyf vir oornagbesoek.

Tina W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina W

Pragtige huisie, vriendelike hartlike gas-egpaar.

Ons het heerlik en knus in die reënweer gekuier. Die gloeilamp wat in die aand geblaas het is vroeg die volgende dag vervang. Ons was beïndruk met die manier waarop hulle hulle dorp en omgewing bemark het. Eienaars het ook 'n baie oulike koffiewinkel in Landdrosstraat. Ons het gevoel die sleutelkissie waarin jy met jou vertrek die sleutel moet plaas is effens ver van die hek aangesien jy die hek met die afstandbeheer moet toemaak en dan vinnig by die hek moet uitgaan.

Robbie Y - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Robbie Y

Dis 'n lekker plekkie.

Lugreëling sal van hulp wees en gorduine bietjie donkerder.

Stefan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan V

Waarde vir vinnige oorbly.

Dit was netjies en skoon. Al probleem was dat iemand gedurende die dag in ons kamer was en nie die deur weer gesluit het nie. Dit is nie skoonmakers nie aangesien die asblik, ens. steeds net so gelos was.

La vie Gastehuis se terugvoer

Goeie dag.

Dankie vir die resensie. Ongelukkig is daar geen skoonmaak dienste op vakansie dae

Die eienaar was in die kamer om ligte af te sit wat aan gelos was en het opgelet dat beddegoed uit kamer verwyder is. Die deur moes dalk nie mooi ingehaak gewees het met sluit nie. Dis baie veilig by die gastehuis, die eienaar bly self op perseel so daar is toesig dag en nag. Ek noem aan elke gas wat inboek dat as iets fout is of as hul iets kort dadelik in kontak met my sal kom.

Groete Felicity

La vie Gastehuis
Christel Z - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel Z

Heerlik om vir 'n nag of 2 te oornag.

Alles was baie netjies. Sal die volgende aanbeveel: Iets om aan vas te hou by die bad aangesien die bad baie laag is en moeilik is om op te staan sonder dat jy aan iets kan vashou. Die handstort vervang, dit lek baie. Daar was geen komplimentêre sepies gewees nie. Waaier in die kamer beweeg redelik los wanneer hy aangeskakel word en waai. 'n Afdroograk om die skottelgoed op te sit. Verder was alles baie aangenaam. Baie dankie.

Anri S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri S

Dit was baie skoon en netjies. Ons het lekker gebly.

Perfek vir 2 mense. Ek sal enige tyd weer gaan. Die area is mooi en ons het veilig gevoel. Baie goeie waarde vir geld.

Elsa B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa B

Baie vriendelik en behulpsaam en plekkie was baie mooi, skoon en netjies.

Plekkie veilig, mooi, skoon en netjies.

Elscke V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elscke V

Netjies, gerieflik, verwelkomend.

Pragtige verblyf wat goed geleë is. Netjies met als wat mens nodig het vir 'n oornag. Die eienaars is baie tegemoetkomend, vriendelik en behulpsaam.

Joh-ann G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joh-ann G

Netjies en als wat nodig is vir 'n kort wegbreek.

Die plekkie is skoon en het alle basiese benodigdhede om vir 'n naweek oor die weg te kom. Het die klein details soos hartjie stickers op toiletpapier se punt geniet. Ons 3 het lekker gebly en uit gery vir die dag Pilanesberg en Sun City toe.

Nkuli D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkuli D

Lovely place.

Will come back again.

Rene N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene N

Baie goed.

Felicity en haar man was baie gaaf en ons ook gehelp met haak van ons sleepwa. Ons het baie lekker gebly en sal weer daar gaan bly.

Kate N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate N

Wow! La vie guest house left me speechless.

I loved La Vie guesthouse and it left me speechless. In simpler terms I can say everything about this place for me is a 100%. I will definitely recommend my friends for a stay. I loved everything. Security, room, kindness of workers (JP).Thank you so much I had a wonderful stay.

Gerda B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B

Value for money. Very friendly host.

Very clean. Love the decor.

Boipelo L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boipelo L

I had a blast. It was peaceful and the weekend was rainy, but we had all the blankets we needed, plus two heaters. I'd definitely visit over and over again.

The host was great and communicated well, but still gave me the privacy required. Awesome!

Johan J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J

Baie netjiese plek. Kan dit regtig aanbeveel.

Netjies, skoon en veilig. Het baie goeie ondersteuning van die eienaars gekry.

Anzel O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel O

Gerieflik, netjies en skoon.

Heerlik gebly. Baie tevrede en beïndruk met die netjiese verblyf. Sal definitief weer hier bespreek in die toekoms.

Sanrie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanrie V

Kort, maar baie lekker en mooi.

Die geriewe is baie, goed versorg en goeie waarde vir geld

Janine A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine A

One night stay

The hostess was very welcoming and helpful. We enjoyed our stay.

Riaan H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H

Netjiese plek.

Vriendelike behulpsame diens. Plek was skoon en netjies. Gerieflik vir 2 persone.

Hendrik R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik R

Het die verblyf en rustigheid baie geniet.

Dit was die lekkerste verblyf in Rustenburg.

Daleen B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B

Tuis en gemaklik

Die omgewing is rustig en die eienaars is baie vriendelik.

Dirkie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirkie V

Was buite ontmoet deur die eienaar. Was baie vriendelik en het ons welkom laat voel.

Die kamer was meer as wat ons verwag het. Lugversorger, TV, DStv, koffie. Baie goed en netjies ingerig.

Coenie J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie J

Rustige atmosfeer en eienaars en staff baie vriendelik en behulpsaam.

La Vie Guesthouse is die wonderlikste plekkie en die eienaars Is baie gasvry en behulpsaam en sal definitief hulle plekkie aanbeveel vir 'n wegbreek of sakereis wat ook al, overall uitstekende plekkie is oulik ingerig, her sommer baie tuis gevoel. Duisend dankie La Vie!

Henny V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henny V

Goeie plek om te paar dae te bly.

Baie vriendelik gehelp. Mooie blokhut wat netjies ingerig is. Skoon en netjies.

Lucricia J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucricia J

Excellent stay.

Happy with everything.

Schalk J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk J

Die kuier was baie lekker. Aangenaam verras met die blyplek.

Was aangenaam verras met die blyplek vir die prys wat ons betaal het. Sal weer daar tuisgaan met ons volgende Golftoer. Die blyplek het voldoen aan al ons vereistes.

Karin V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Was daar vir 'n troue.

Die akkomodasie is voldoende vir oorslaap. Ek dink die plekkie le langs die N4 so die verkeer was bietjie steurend sowel as bure wat gebraai en hard musiek maak tot laat in die nag

Shalom N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Shalom N

Owner was very rude!

The owner of the place was nice the first day we checked in, or pretended to be until she made a mistake with our booking. She came with what appeared to be a bouncer during the day, I was sitting outside, she approached me rudely, told me we were supposed to check out that day, claimed our days were finished. Ssupposed to be long gone because our stay was over, told us to leave and that there's new people that are coming over. This was on our 7th day. We were supposed to checkout the following day. We felt so unwelcome after that, our day was wasted as we did not enjoy that day, yet we paid in full for all those 7 nights. She came back said she made a mistake and blamed the mess up on someone else, and even after that not-so-genuine apology said we still need to make sure we are gone by the checkout time which is 10:00 like we didn't already know. We even checked out way earlier than we we're supposed to after being spoken to like we stayed there for free. We hardly had any encounter with her throughout the stay, made no noise, no mess, as we stayed indoors most of the time due to weather conditions so she had absolutely no reason to be that rude to us. We left that place very disappointed because of her behaviour considering we had planned to go back, but won't be doing that anymore. Interestingly the new people she claimed were coming never came and she had a similar cabin next to ours, same price that those people could have stayed in. She was just being plain rude. We paid all that money and got treated so badly over nothing. Don't waste your money.

Henriëtte B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriëtte B

Bekostigbaar en vriendelike verblyf.

Heerlik gebly en was vriendelik ontvang. Baie skoon en netjies. Sal beslis weer gebruik maak van verblyf.

Werner K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K

Vriendelike eienaars, wonderlike gasvryheid, baie netjiese eenheid.

Baie dankie aan Felicity en haar man vir 'n heerlike naweek verblyf, sal beslis terugkeer!

Gladys M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladys M

The accommodation was great

They always keep in touch to hear if you've found your way to the guesthouse and they're always helping with anything you ask. I will always consider this place whenever I visit Rustenburg. The place was clean and the environment was peaceful.

Stephenie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephenie S

Beste plekkie ooit.

Dit was regtig waarde vir my geld, sal regtig weer soontoe gaan. Beste ooit.

Jannie M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie M

Die ideale huis weg van die huis af.

Perfek+10. Gasvryheid+10. Filicity is die perfekte gasvrou ondersteun deur Gade. Fasiliteite bo verwagting, fantasties, netjies, sinlik en meer as voldoende. Perfek vir die doel. No. 1 op my lys met die volgende besoek. Dankie La Vie! Filicity, jy verdien nie net 'n bos blomme nie, maar 'n hele kwekery!

Cobus K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus K

Heerlik gekuier en lekker geslaap.

Maklik gevind, 5 min van middeldorp, naby N4 verbypad, net te heerlik.

Dina K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina K

Beskik oor alles wat 'n reisiger nodig het.

Gerieflike verblyf wat regtig waarde vir geld bied. Vriendelik ontvang en ontbreek niks. Miskien sal die verkeer op die hoofpad party mense pla.

Ellen S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen S

Rustig en gemaklik.

Sal definitief La Vie Gastehuis aanbeveel. Die eenhede is baie goed toegerus, netjies en skoon en sal in die toekoms weer bespreek by La Vie Gastehuis. Baie dankie vir die goeie diens!

Vanessa C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa C

Baie gasvry en netjies!

Huisies baie netjies en mooi, baie gasvrye ontvangs, net bietjie naby aan die N4, maar sommige gaste vierkies dit so, ons het lekker gebly en geslaap al raas die karre maar bietjie! Dankie vir lekker en gasvrye, vriendelike diens!

Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jg D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jg D

Vriendelike diens, warm huislike gevoel en goeie waarde vir geld!

Ons het baie vriendelike diens ontvang, en met die intrap het ons reeds tuis en op ons gemak gevoel. Ek sou dit vir enige enkel of egpaar aanraai indien jy na verblyf in die omgewing soek. Prys was ook baie goed.

Juane V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juane V

Heerlik.

Die kamer was skoon, bitter netjies en pragtig. Baie dankie aan Felicity, jou vriendelikheid en hulpvaardigheid word opreg waardeer. As ek weer in Rustenburg kom is La Vie vir seker my slaapplek.

Martie S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S

Plekkie is toegerus met alles wat nodig is, baie netjies en skoon.

Dit was 'n aangename verblyf, die plekkie is volkome toegerus, alles wat netjies en skoon. Dankie Felicity wat kontak gehou het en seker gemaak het alles was reg. Sal beslis La Vie aanbeveel!

Abie G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abie G

Uitstekende oorblyfplek en waarde vir jou geld.

Baie vriendelike verwelkoming, plek baie skoon en netjies, handdoeke en verwelkomingssepies en tissues op bed groot verrassing, alles in is in blyplek wat nodig is om verblyf huislik te laat voel, tot ys in vrieskas. Wow! Nou het ons familie in Rustenburg. Geluk met uitstaande gastehuis!

Christo V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Baie vriendelike mense met hartlike ontvangs.

Baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel.

Ben F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben F

Absoluut fantasties, alles wat jy nodig het en meer.

La Vie is ‘n wonderlike gastehuis om te oornag in Rustenburg. Ek en my verloofde het vir twee dae daar gebly en was absoluut op ons gemak. Alles wat jy nodig het was daar en die eienares het ons vriendelik bygestaan toe ons vrae/versoeke gehad het. Sy sal uit haar pad gaan om mens met die kleinste dingetjie te help, al is dit net ‘n knippie sout! Ons het baie lekker gebly en sal beslis dié plek aan ander aanbeveel!

Crystal T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal T

Baie rustig en die aircon is 'n bonus, dit was 'n baie warm naweek.

Ons was goed ontvang, baie vriendelike eienaars wat jou van die begin af welkom laat voel, sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Willie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Baie aangname plek om te bly.

Word aanbeveel vir alle mense.

Charmaine A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine A

Fantasties.

Baie, baie nice, eienaars nice mense en die plekkie is pragtig.

Marius L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L

Dit was regtig fantasties.

Baie dankie vir die gasvryheid. Dit was baie rustig, baie veilig en netjies. Ons was baie vriendelik ontvang. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Natasha B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Netjies en skoon.

Felicity die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sy laat mens baie welkom voel. Het so lekker gebly wou amper nie huis toe gaan nie.

Iselma K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iselma K

Baie goeie diens, en uitstekende waarde vir geld. Skoon en netjies, goeie plek om te rus terwyl mens die omgewing verken.

Sien sterre.

Hanlie M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M

Heerlik geslaap!

Ons het 'n kursus in Rustenburg bygewoon en was 'n paar minute se ry van die kursusvenue af. Die kombuis het alles gebied wat ons nodig gehad het om vir ons aandete te maak. As oornagplek het ons niks meer nodig gehad nie. Ons gasvrou het elke dag na ons welstand verneem en seker gemaak dat in al ons behoeftes voorsien word. Ek sal beslis weer daar gaan oornag.

Nicolene B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B

Baie aangenaam en vriendelik.

Hoogs aanbeveel en sal weer in toekoms boek. Skoon en netjies.

Shané C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shané C

Dankie vir 'n puik plekkie met wonderlike diens en gasvryheid.

Ek sal La Vie Gastehuis definitief aanbeveel. Heerlik gebly!

Janet C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet C

Skoon, netjies, alles wat 'n mens nodig het vir net slaap en niks is afgeskeep nie.

Ons is vriendelik ontvang, was verras oor die feit dat 'n Wendy huis so netjies en gerieflik kan wees en het lekker geslaap en gebly. Ideaal vir wanneer net slaapplek benodig word. Sal definitief met die volgende rugby toernooie weer daar gaan bly!

Alecia B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia B

Netjies gemaklik en veilig.

Baie dankie aan Felicity en haar man, wie ons so vriendelik ontvang het. Die kamer was pragtig en gemaklik met al die nodige "creature comforts" plus die lekkerste beskuit! Al was die gastehuis redelik besig het dit steeds 'n rustige gevoel gehad. Kom bly gerus by hulle!

Gerda F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda F

Vriendelike en baie gasvrye ontvangs gehad.

Baie netjiese, skoon en veilige plekkie gewees en ons was baie vriendelik ontvang. Sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak as ons weer in daardie rigting gaan. Baie lekker daar oornag en alles was mooi. Dankie vir julle gasvryheid Felicity! Sal julle beslis aanbeveel.

Melissa R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa R

Home away from home.

Cutest little houses for next to nothing. Very happy. Will recommend to anyone.

Eugene V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V

Baie netjies en goeie diens.

Skoon, netjiese verblyf en vriendelike diens.

Annelize B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize B

Netjiese en gerieflike kamer met als wat jy kan benodig. Baie vriendelike diens.

Baie oulike oornagplekkie. Gerieflik ingerig en baie skoon en netjies. Dekor baie mooi. Baie vriendelike personeel.

Michael M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

Die kamer was baie mooi en netjies toegerus.

Ons verblyf was baie aangenaam en ons is baie vriendelik en hartlik ontvang.

Penelope K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Penelope K

Rustig.

Geen kookgeriewe. Self-catering beteken jy moet kan jou kos gaar maak. Spesifiseer wegneemetes.

Madelene V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madelene V

Nice, clean and good alarm system.

See stars.

Jana B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana B

Ons was gasvry ontvang en het baie lekker geslaap.

Dit was baie aangenaam. Sien die sterre.

Lungi K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lungi K

Great place to stay in.

Had a great time at the guesthouse. Very neat and clean. Will definitely be going back next time. Thank you so much for the friendly hospitality, Felicity. Much appreciated!

Frans W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans W

Baie lekker.

Baie lekker gebly, die plek is skoon en netjies. Eienaar baie behulpsaam om te help met rigting en aanbevelings wat nie op verblyf betrekking het nie. Alles is binne in woonplek wat nodig is om lekker te oornag. Sal enige tyd La Vie aanbeveel.

Rene V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Beautiful.

Amazing stay, with friendly service.

Gideon V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V

Modern en skoon.

Alle geriewe was beskikbaar, skoon en netjies. Die DStv-bundel was kykbaar. Persoonlike aandag deur die eienaars.

Zamanyambose M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zamanyambose M

Warmly welcomed.

The place is nice and gives you a peace of mind.

Vanaf R450
R450 R405
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
R450 R405
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santolina-laan 126B, Geelhoutpark Ext 4, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab48b56473977ad142b8b97d56d2b77b79ba94810ff5e53e2cda193a9843a6c89c0427b060c3161befa04ab8ebf5574f6995?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R405 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 126B Santolina Avenue Geelhoutpark Ext 4 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.683444 27.200957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang