La Vie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 210
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Grace N - Mei 2024
Algehele gradering
Absolutely very nice.
La Vie se terugvoer
Hi Grace
Thank you for the great review.
It was wonderful hosting you and your companions, and I hope to see you back soon.
Best Wishes
Nita
Adri D - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige en gerieflike verblyf.
Matthew J - Jul 2023
Algehele gradering
Very relaxing and quiet, lots for kids to do and beautiful surroundings.
La Vie se terugvoer
Matthew
it was great having you as guests at La Vie.
Hope to see you back soon.
Regards
Nita
David S - Jul 2023
Algehele gradering
A must for a chilled time.
Annelise P - Okt 2023
Algehele gradering
We really enjoyed the beautifully decorated and spacious house and the quiet, safe and kid-friendly environment of the estate.
Marion H - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastic house with everything you need for a breakaway.
Zena E - Okt 2022
Algehele gradering
Pleasant and peaceful stay.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Thomas E - Nov 2021
Algehele gradering
The house was amazing and perfectly situated, loved staying here.
La Vie se terugvoer
Dear Thomas,
Thank you for your kind message, it is such positive feedback.
We have since discovered that there was a loose wire and is currently being seen to.
Hope to see you soon again.
Kind regards,
Mandie.
Melanie L - Jul 2021
Algehele gradering
It was worth it.
D'lene D - Jul 2021
Algehele gradering
Pleasant, peacefull and relaxing
Shanaaz M - Mei 2021
Algehele gradering
Amazingly great.
Adeline B - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het ons tyd terdeë geniet. Baie veilig.
Salome V - Aug 2021
Algehele gradering
Dis jammer om te sê dat ons nie gekry het waarvoor ons betaal het nie.
Lees meerLa Vie se terugvoer
Die jacuzzi werk 100% en is deur kundiges in die bedryf getoets na jou klagte. Die krag het uitgeslaan a.g.v. oorlading waaroor ons geen beheer het nie. Ons het spoedig binne twintig minute hulp vir jou gekry. Alles is deur die munisipaliteit getoets na julle besoek sowel as deur n ander elektrisiën en daar is geen fout in die hele huis nie. As te veel implemente gebruik word gebeur dit.
Die lig in die badkamer het jy nooit soos beweer aan ons gerapporteer nie. Jammer dat die batterye nie vervang was nie dit het ongelukkig uit my kop gevlieg toe die krag afslaan.
Die gasplaat se "nipple" was vervang na jou besoek, sulke goedjies gebeur ongelukkig. Gelukkig was daar darem nog 4 ander gasplate om te gebruik.
Oor bure wat raas het ons geen beheer nie - dit word nie op die estate toegelaat nie so ek kan nie verstaan dat niemand dit gehoor het nie want die sekuriteit sou dit onmiddellik aangespreek het.
Baie bly jy het die tennisbane geniet.
Goed gaan met jou.
Clarica M - Okt 2020
Algehele gradering
Amazing and peaceful!
La Vie se terugvoer
Clarica
Thank you for the nice and positive review.
Hope to see you again soon.
Have a great day.
Nita & Mandie
Mirna H - Aug 2020
Algehele gradering
Like home, just a lot nicer.
La Vie se terugvoer
Mirna
baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop ek sien julle sommer vinnig weer by La Vie
alles wat mooi is vir jou en jou gesin.
Groete
Nita
Angelina S - Okt 2020
Algehele gradering
Dit is voorwaar waarde vir jou geld.
Muneebah P - Des 2020
Algehele gradering
Upon entering the house it appeared to be in a decent state, except for the Jacuzzi which was filthy and not working properly.
Charlene G - Mei 2019
Algehele gradering
Amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Amazing.
Wat 'n wonderlike plek, mooi en skoon. Dankie aan Nita om vriendelik en behulpsaam te wees. As jy van natuur en luuksheid hou, is dit die plek om te wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
La Vie se terugvoer
Charlene,
It was great meeting you and your family. So glad you enjoyed the breakaway.
Hope to see you back again soon.
Nita
Thaabit S - Apr 2019
Algehele gradering
Breathtaking view and beautiful establishment for a getaway with friends.
La Vie se terugvoer
Thaabit,
Thank you for the nice and positive review. It was great hosting you and we hope to see you again soon.
Nita
Beulah G - Mrt 2019
Algehele gradering
Stunning house, stylishly furnished, and very comfortable.
La Vie se terugvoer
Thank you Beulah, it was great hosting you and the family/friends.
Hope to see you soon again.
Groete,
Nita
Graham W - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
La Vie se terugvoer
Beste Graham,
Ek is baie bly om te sien julle het die pragtige La Vie so geniet.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Nita
Rolene J - Jan 2019
Algehele gradering
Family weekend away.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gesinswegbreek.
Pragtige huis, lieflike bestemming. Perfek vir 'n gesinswegbreek. Die huis het alles vir 'n gerieflike en ontspannende tyd.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
La Vie se terugvoer
Glad you enjoyed your stay. Hope to see again
Nita
Ina B - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker vir mense met klein kinders en baie netjies en skoon.
La Vie se terugvoer
Dankie vir die positiewe resensie, Ina. Ek is jammer ek het jou nie ontmoet nie, maar definitief volgende keer.
Ek is baie bly dat julle vir La Vie so geniet het. Die weer het ook lekker saam gespeel.
Heerlike week verder vir jou.
Groete
Nita
Shireen W - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasmagories.
Delucia J - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike naweek weg saam vriende. Ons kon almal lekker saam kuier en lekker ontspan.
La Vie se terugvoer
Dankie Delucia.
Jammer ek het jou nie ontmoet. Bly as julle lekker gekuier het.
Hoop ek sien julle sommer gou gou weer.
Groete,
Nita
Janice G - Mei 2017
Algehele gradering
Ons verblyf was heerlik en rustig het dit terdeë geniet.
La Vie se terugvoer
Beste Janice,
Dankie vir die positiewe kommentaar. Kan nie verstaan oor Jacuzzi, toe ons dit toets het dit warm geraak. Ek glo iets was moontlik verkeerd gestel.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Nita
Marcel V - Des 2016
Algehele gradering
Stylvol en baie netjies - ons verwagtinge oortref!
La Vie se terugvoer
Hi Marcel,
Dit is lekker om van jou te hoor. Dankie vir die oulike resensie. Ons is so bly julle het lekker hier in ons pragtige, en somtyds winderige, Langebaan gekuier.
Dit was great om sulke vriendelike mense soos julle te ontmoet. Ek hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Groete,
Nita.
Riaan S - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons het die huis en sy ligging terdeë geniet. Die kinders het hulle moeg gespeel in en om die huis.
La Vie se terugvoer
Hi Riaan
Dankie vir jou goeie kompliment vir La Vie. Dit is inderdaad 'n prag huis. Die jacuzzi werk 100% ek het net nie geweet van daai trip switch nie. By die timer is 'n klein skakelaar wat gedraai word om die timer te bypass. Die ouens wat dit ingesit het het my nooit gewys nie. Kom kuier weer gou dan kan jy lekker jacuzzi.
groete
Nita
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robbejachtsingel 110, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang