La Vie
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robbejachtsingel 110, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R3 770 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
La Vie is op die Langebaan Country Estate geleë wat bekend vir sy Gary Player-gholfbaan. Dié lieflike gholf-villa bied luukse selfsorgverblyf met 'n uiters moderne kombuis en 'n Jacuzzi.
Hierdie eiendom het 'n omsetter en sonkrag, en dit is slegs die oond wat nie tydens beurtkrag werk nie. Gaste het toegang tot al die landgoed se geriewe insluitend 'n restaurant, die Pro Shop, tennis- en rolbalbaan, 'n oefenbof en putt-putt.
Die villa bied slaapplek vir tot 10 gaste in 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer en die tweede kamer het albei 'n en suite-badkamer en 1 koningingrootte-bed in elk. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde kamer het 2 stapelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n volledige badkamer. Al die beddens is oorgetrek met topgehaltelinne/
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met moderne toebehore met geriewe soos 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Daar is eetplek vir tot 10 gaste.
Die huis spog ook met 2 leefareas. Die eerste een het 'n groot leerbank, 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Die tweede leefkamer het rottangmeubels rondom die ingeboude binne-braaiplek.
Doendinge sluit kajak, seil, vlieërbranderry, perdy, visvang, swem en gholf in en interessante besienswaardighede sluit die Weskus Nasionale Park, Fossielpark, Evita se Peron in Darling, en vele meer in.
Daar is verskeie stap- en bergfietsroetes in die omtrek, veral die gewilde "Fox Trail". Jy het gratis toegang tot die swembad en tennisbane. Al die winkels en restaurante in Langebaan is slegs 5 minute se ry van die landgoed af.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 214
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Robbejachtsingel 110, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink La Vie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robbejachtsingel 110, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang