La View
Kry 40% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schrywershoek-keeromstraat 3, Waterfront, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R7 500R4 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
La View is 'n pragtig ontwerpte, moderne selfsorghuis in Langebaan, Wes-Kaap, met see-uitsigte. Dit bied toegang tot pragtige strande aan die Weskus en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Al die slaapkamers het koningingrootte-beddens en het en suite-badkamers met storte, wasbakke en toilette. Drie van die en suite-badkamers het 'n bad ook en daar is 'n dubbelslaapbank vir ekstra slaapplek.
Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 10 en is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, dubbeldeur-yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en verskeie toebehore toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Verder is daar 'n binnebraai-area met sitplek.
Buite het gaste toegang tot 'n pragtige tuin met 'n see-uitsig en daar is trappe wat na 'n privaat strand lei.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Reisigerstjeks
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Stephanus
Jacobus
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Schrywershoek-keeromstraat 3, Waterfront, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink La View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schrywershoek-keeromstraat 3, Waterfront, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang