Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vista Del Faro

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir La Vista Del Faro
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marietjie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie V

Kuier was aangenaam.

Ons is baie vriendelik ontvang en die huis was baie netjies en goed toegerus. Wat egter baie teleurstellend was, is dat die huis net 3 slaapkamers en 1 badkamer het. Ek het in my soektog na verblyf na 'n 4slaapkamer, 2-badkamerhuis vir 8 persone gesoek. Ongelukkig het La Vista Del Faro glad nie daaraan voldoen nie.

Terence Shayne H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence Shayne H

Fantastiese uitsig. Baie skoon. Alles wat beter as jou eie huis is.

Yzerfontein is 'n juweel van 'n plek. La Vista Del Faro se uitsig is asemrowend mooi. Die kamers is netjies en alles werk. Sal definitief weer daar kuier.

Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versveldstraat 74, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8f2b0ab686d499a0bb31b41695c658e949692849a5988f30d6b65b2ac9f009299e1c046129c09b3d8689db452a2a59e4ca3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 74 Versveld Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.352160287742 18.153332066271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang