Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vista Del Faro

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versveldstraat 74, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Vista Del Faro is 'n ruim dubbelverdiepinghuis in Yzerfontein met pragtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en Dassen-eiland. Dit is die perfekte plek vir 'n gesinsvakansie of 'n groep vriende aangesien Yzerfontein net meer as 'n uur se ry vanaf Kaapstad is.

Dié huis is in 3 eenhede verdeel wat die hoofhuis, die woonstel en 'n semi-selfsorgkamer insluit. Die hoofhuis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, die woonstel het 1 slaapkamer en kan 4 gaste akkommodeer terwyl die semi-selfsorg met 'n koningingrootte-bed ingerig is.

Daar is 'n volledig toegeruste kombuis in die hoofhuis en die woonstel se kombuis het al die toebehore behalwe 'n stoof, maar daar is 'n ingeboude braai op die toegeboude patio van die woonstel. Al 3 eenhede het 'n TV met Openview-kanale en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Indien die hoofhuis bespreek is, sal die ander 2 eenhede nie verhuur word nie, net om volledige privaatheid te verseker vir gaste wat die hoofhuis bespreek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Versveldstraat 74, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Vista Del Faro het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versveldstraat 74, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8f2b0ab686d499a0bb31b41695c658e949692849a5988f30d6b65b2ac9f009299e1c046129c09b3d8689db452a2a59e4ca3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 74 Versveld Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.352160287742 18.153332066271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang