Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vista Farm Stay

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 54

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir La Vista Farm Stay
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Wesley R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley R

Rustig.

Baie lekker gebly, rustig en baie mooi uitsig.

Danita J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita J

Fantasties!

Wat 'n fantastiese plek! Ek gaan hierdie deel maak van my tradisie jaarliks om Chrissiesmeer te besoek en dan hier te kom bly. Alles werk mooi, is mooi, bed is amazing, slaap lekker.

Laura-lee F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura-lee F

Pragtige plek.

Ons is baie vriendelik ontvang. Dit is 'n pragtige plekkie. Ons het die aand verskriklik daar geniet en beplan om weer terug te gaan.

Kayla W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla W

Peaceful and quiet.

Wish we could have stayed for another night. Perfect for bird watching and walking to the dam past the cows.

Charles M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles M

Geniet die ooptes van die hoëveld in rustigheid en gerief.

Ons oorslaap by La Vista was net een nag maar ons het lekker oorgeslaap. Ons is vriendelik ontvang en rondgewys. Die kamer is gerieflik met pragtige uitsig oor die veld, beeste en dam. Omdat die hoëveld gereeld koud en mistig is, was die houtstofie in die kamer 'n groot lekkerte. Alhoewel 'n ent van die teerpad, was dit die moeite werd om tot hier te ry. Bly gerus twee nagte of meer en geniet die ooptes van die veld.

Juan G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan G

Nice and cozy.

The accomodation was clean, nice and cosy. Will come back any time! Thanks.

Carel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V

Pragtig en rustige plaasverblyf.

Ons het heerlik gekuier. Die kamer was pragtig en goed toegerus. Heerlik gebraai onder die sterre met die skape om ons. Was kos vir die siel. Daan, die vriendelike kalkoen, was 'n hoogtepunt.

Hanlie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V

Dit was heerlik om op die plaas te bly.

Dit is bietjie uit die pad uit, maar as 'n besigheidsreisiger was dit nog heeltemal naby genoeg aan die dorp. Die grondpad is mooi, en mens kan nie met die vrede van plaasstilte vergelyk tref nie. Die kaggel was 'n onverwagte bonus, en dit was heerlik om tydens loadshedding die lig en hitte te kon behou.

Francois V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

Karaktervol, netjies, gerieflik, aards.

Vir een nag hier oorgeslaap. Lekker plaasatmosfeer.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Stephen D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen D

Was a beautiful little house with a full kitchen and it is located on a sheep farm so waking up to the sheep noises is amazing.

Sheep literally on your porch and a lot of lambs that are so cute.

Leslie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie V

Fresh farm feeling.

Farm is situated just outside the hustle of town. Beautiful and relaxing.

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemfontein Plaas, 20 km buite Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3cd93db0b6f53e0ab54f1bb9220b555007a4098e987c319c9211b5fbe07e5d4fba8765f17e37eab61a6217dbc9858662e0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Farm Bloemfontein 20 km from Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.418225090444 30.101633833148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang