La Vista Farm Stay
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bloemfontein Plaas, 20 km buite Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Vista Farm Stay is op 'n werkende plaas 20 km buite Ermelo en bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n mooi uitsig oor die omliggende platteland.
Hierdie ruim eenheid is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Die kombuisie is met 'n tweeplaat-gasstofie, 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die dubbeldeure lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe.
Die plaas is naby die Smitsfield Trou-venue en Kralinberg Landgoed en nie te ver vanaf die Florence Gasteplaas en Trou-venue nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ilze Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 72
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Bloemfontein Plaas, 20 km buite Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Gaste dink La Vista Farm Stay het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bloemfontein Plaas, 20 km buite Ermelo, 2350, Mpumalanga