Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vista

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 45

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir La Vista
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Deon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Baie rustige en veilige atmosfeer.

Baie lekker veilige stil area.

Letitia P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia P

Dit was fantasties daar. Was naby alles, die see en winkles.

Alles was gerieflik. Naby die see en winkels. Sal enige tyd die plek aanbeveel vir familie en vriende.

Alec A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec A

It was a good experience and safe to stay there.

I would like to come again and again to La Vista. Near the beach. Very neat there and enough space.

La Vista se terugvoer

Thanks Alec and familie. Please come again. You're a star guest that I will invite back.

La Vista
Louis V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Ongelooflik.

La Vista is 'n juweel. Erna, baie baie dankie vir alles. Ons het heerlik gekuier. Dit is naby aan alles, baie gerieflik met alles wat jy mag benodig. Die week het hopeloos te kort gevoel. Erna, dankie vir jou moeite met die stoele. Ons gaan definitief weer kom kuier.

Claudia P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia P

Awesome place!!

Nice open space, lots of seating and feels homely

Gerrit L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit L

Really enjoyed the stay.

The accommodation is nice and spacious, you're not in each other's way.

Jaco L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Dit was allermins 'n aangename blyplek.

Ek sal enige tyd die verblyf aanbeveel vir groepvakansies. Die plek is ruim en gemaklik om rond te beweeg as julle 8 gaste is. Die verblyf was baie gemaklik aangesien jy tussen Hartenbos en Mosselbaai is en by Diaz-strand wat toegang tot die hele omgewing vergemaklik. Stand is loopafstand en die mall is om die draai. Negatiewe punt was as die stoof aan is en die mikrogolf word gebruik dan trip die krag. Die dames het die 2 badkamers wat een lig deel ook baie ongemaklik gevind as hulle bad en 'n manspersoon is in die ander badkamer. Daar is net 'n divider in wat 2.1 meter hoog is en nie tot teen die dag gaan nie. Verder was ons verblyf baie aangenaam.

Nicky L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky L

Netjies en skoon.

Baie lekker plekkie om te bly, groot en baie spasie.

Annestien B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annestien B

'n Plek van rus en vrede weg van ons stresvolle lewens.

Bo ons verwagtinge, my vriende was baie beïndruk. Alles en meer was in die huis wat tot ons beskik was. Om aan die slaap te raak en weer op te staan met die see se geluid was awesome. Die strand en winkels is loopafstand, als was tops! Dankie Elna, jy is die beste.

La Vista se terugvoer

Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom.

La Vista
Marietjie G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G

Baie lekker gekuier dankie.

Groot en ruim genoeg vir 'n groep van 8 persone. Skoonmaakdienste kan bietjie aandag geniet. Baie lekker gekuier.

Nolubabalo M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nolubabalo M

Found the owner very unprofessional.

Pinned a broken chair on us while we found it like that, and only mentioning it when we asked her when will she return our breakage deposit. The stove of her house makes the electricity trip every now and then, you need to switch everything off when cooking.

Levona L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levona L

Het 'n wonderlike tyd gehad.

Dis ons derde keer dat ons by La Vista tuisgaan en weereens het ons 'n nice time gehad. Rustige omgewing. Pragtige, netjiese plek. En Elna is tops.

Andre L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Heerlik.

Lekker gebly en kuier.

Francois V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Dit was 'n lieflike rustige kuier. En dis naby alles geleë. Was weer heerlik om te gaan kuier met die see in die agtergrond.

Goeie diens. Goeie waarde vir geld en self definitief weer terugkeer. Baie vriendelike mense.

Theo M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo M

Dit was wonderlik, uitsig was goed, afstand na die dorp en see was naby, wonderlik daar gewees.

Ek sal enige persoon aanraai om by La Vista tuis te gaan. Ons eerste dag daar het die eienaar ons nog die plek gaan wys waar my dogtertjie opgetree het en dit spreek van goeie kliëntediens. Die woning self was baie goed waar ons geslaap het dat ons daar en dan besluit het dit is ons vakansieplek . Nog 'n uitstaande kenmerk is die afstand na die see toe, loopafstand en ook hope pretplekke vir die kinders.

Eugene M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene M

Uitmuntend!

Dit is bekostigbaar, dit is skoon. Daar was alles wat ons benodig het. Diens was puik. Die bestuur was vriendelik en behulpsaam. Dit was eenvoudig lekke!

Lizelle R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle R

Netjiese verblyf naby besienswaardighede en als wat mens nodig het.

Het heerlik gebly by LaVista. Als was netjies en skoon en ons hoef nie ver gery het vir benodigdhede of besienswaardighede nie. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Danie C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C

Lekker gebly.

Rustige omgewing en baie stil dié tyd van die jaar.

Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Anonieme gas
Levona L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levona L

Was onbeskryflik lekker!

Waarde vir jou geld. Elna was wonderlik en die plekkie is pragtig ingerig. Gerieflik en naby alles. Dit was 'n plesier om daar te wees!

Andre B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Staying at La Vista was a hassle-free pleasure, a "home away from home" with added benefits.

Our stay at La Vista was a hassle-free pleasure. Being the family of a groom and a large group at that, La Vista was the perfect staging post for all the activities before, during and after our son's wedding. We were impressed with all the amenities offered where everything was sensibly arranged and came easily to hand. Everyone slept well and bathroom and toilet facilities were more than adequate. Elna was a kind and friendly host and when after the wedding, we had entertained 7 family and friends to an evening "bring and braai", we knew that La Vista had become our "Home away from home".

Nancy M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy M

Goeie waarde vir geld.

Sal enige tyd aanbeveel.

Kobus G - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G

Fantasmagories!!

Absoluut die moeite werd vir almal gewees. Pa kon braai, ma het alles in die huis gehad wat sy kon nodig kry en die kinders kon veilig buite speel. Sal beslis aanbeveel!Awesome naweek gewees!

Simoné P - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné P

We had a lovely time at La Vista. Home away from home.

Thank you Elna for being so friendly and making us feel welcome. Thank you again, Simone.

Mart E - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart E

Fantasties.

Ek beveel La Vista aan vir enige familie. Die huisie is toegerus met alles wat jy nodig het en nog meer. Die geriewe is van die beste wat ek nog gesien het. Die kamers is pragtig. Die ligging is van die beste, loopafstand van die strand. Die omgewing is silwerskoon, pragtig en plesierig. Baie veilig vir kinders. Die plekkie is net eenvoudig wonderlik!

Neliswa D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neliswa D

Fantastic

It was a fantastic stay, and we will call again!

Edward B - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward B

Die plek was netjies, gerieflik en veilig.

Ons was goed ontvang en deeglik ingelig deur Elna. Sy het ook gereeld verneem of alles reg is. Ons het die verblyf en die naweek terdee geniet.

Sariva J - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sariva J

N onvergeetlike naweek 'n mooi netjiese huis met n lieflike gasvrou, wat soek jy nog meer?

Dit is n ruim, netjies gemeubeleerde plek so na aan n vrou se hart. Baie sentraalngelee, naby winkels en die strand. Dit was lekker om in so pragtige huis tuis te gaan. Ek sien uit na nog 'n kuier.

La-eeq N - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
La-eeq N

It was awesome. I've never enjoyed or experienced a self-catering unit like this one.

Just want to say thank you to Elna for allowing us to experience her holiday house. I expected far less than what was on offer. It felt like we were getting a hotel experience. Anything you can think of, the place had it.

Sonja D - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Lekker naweek in vakansiehuisie.

Ons het baie lekker gekuier in die huisie en sal definitief weer daar bly.

Ankur P - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ankur P

Great value for money

It's a great value for money accommodation. I had a wonderful stay here, and I think the only issue one could face is it gets very cold in the morning and I couldn't find heaters. Other than that, it's very beautiful inside.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietsingel 7, Boland Park, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f695c2d9bc95f8a4f625bd8417c3fe2c336b5228a64fcb05fadae565431e60994c81024557630af8a8a44eb9e5b9ba34a89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 31 5 1 5 7 Kiewiet Crescent Boland Park 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.163531526172 22.107120752335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang