Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vista

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Deon V
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie rustige en veilige atmosfeer. Baie lekker veilige stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Dit was fantasties daar. Was naby alles, die see en winkles. Alles was gerieflik. Naby die see en winkels. Sal enige tyd die plek aanbeveel vir familie en vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alec A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2023

It was a good experience and safe to stay there. I would like to come again and again to La Vista. Near the beach. Very neat there and enough space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
La Vista
Thanks Alec and familie. Please come again. You're a star guest that I will invite back.

Louis V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Ongelooflik. La Vista is 'n juweel. Erna, baie baie dankie vir alles. Ons het heerlik gekuier. Dit is naby aan alles, baie gerieflik met alles wat jy mag benodig. Die week het hopeloos te kort gevoel. Erna, dankie vir jou moeite met die stoele. Ons gaan definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2020

Awesome place!! Nice open space, lots of seating and feels homely

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2020

Really enjoyed the stay. The accommodation is nice and spacious, you're not in each other's way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Dit was allermins 'n aangename blyplek. Ek sal enige tyd die verblyf aanbeveel vir groepvakansies. Die plek is ruim en gemaklik om rond te beweeg as julle 8 gaste is. Die verblyf was baie gemaklik aangesien jy tussen Hartenbos en Mosselbaai is en by Diaz-strand wat toegang tot die hele omgewing vergemaklik. Stand is loopafstand en die mall is om die draai. Negatiewe punt was as die stoof aan is en die mikrogolf word gebruik dan trip die krag. Die dames het die 2 badkamers wat een lig deel ook baie ongemaklik gevind as hulle bad en 'n manspersoon is in die ander badkamer. Daar is net 'n divider in wat 2.1 meter hoog is en nie tot teen die dag gaan nie. Verder was ons verblyf baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky L
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

Netjies en skoon. Baie lekker plekkie om te bly, groot en baie spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annestien B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2019

'n Plek van rus en vrede weg van ons stresvolle lewens. Bo ons verwagtinge, my vriende was baie beïndruk. Alles en meer was in die huis wat tot ons beskik was. Om aan die slaap te raak en weer op te staan met die see se geluid was awesome. Die strand en winkels is loopafstand, als was tops! Dankie Elna, jy is die beste.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
La Vista
Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom.

Marietjie G
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2019

Baie lekker gekuier dankie. Groot en ruim genoeg vir 'n groep van 8 persone. Skoonmaakdienste kan bietjie aandag geniet. Baie lekker gekuier.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 45

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietsingel 7, Boland Park, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f695c2d9bc95f8a4f625bd8417c3fe2c336b5228a64fcb05fadae565431e60994c81024557630af8a8a44eb9e5b9ba34a89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 31 5 1 5 7 Kiewiet Crescent Boland Park 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.163531526172 22.107120752335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang