Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vita Dreams Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Juanmari G
1 nag
5.0
Mrt 2024

Bekostigbaar. Skoon. Veilig. Heerlik gebly. Baie stil gebied, skoon en veilig. Perfek vir 'n student wat moet oorbly vir toetse by NWU.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanja M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantastiese mooi skoon plek. Diens was baie goed! Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Sanja Baie dankie vir die wonderlike review, ons doen ons bes en ons harte voel goed as ons gaste gelukkig hier uit stap. Gastehuis Groete

Josua G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Puik. Baie netjies, baie mooi, baie modern. Die plekkie was meer as wat ons verwag het. Plekkie baie baie mooier as op fotos. Perfekte vakansie oornag plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Goeie more Josua Baie dankie vir die kompliment. Hierdie is ons hart. Dis lekker om te hoor julle het lekker by ons gebly. Ons sien uit om julle weer eendag by ons te kan hê. Gastehuis groete, Annelise

Arne L
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mei 2024

Skoon, netjies, goeie ligging. Bitter skoon en netjies. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Arne Baie dankie vir julle terugvoering. Waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom. Groete Annelise

Johannes J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Moderne en veilige en als wat gaste nodig het. Wat 'n wonderlike plek om te oornag in Gauteng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Wonderlike gasvrou, skoon, netjies, pragtig. La Vita is een van die beste gastehuise waarin ons nog gebly het. Die kommunikasie is uit die boonste rakke. Ons het die presiese ligging (koördinate) asook WiFi-wagwoord ontvang nog voor ons op die pad was. Die kamers is uitsonderlik skoon, mooi gedekoreer en die tuin, veiligheid en parkering is bo-gemiddeld. Dit is rustig en stil en eetplekke en winkelsentrums is baie naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Goeie middag Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom by ons, en ons sien uit om julle weer in die toekoms by ons te kan hê. Gastehuis groete Annelise

Nicholas V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Uitstekend en baie netjies. Vir seker waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Goeie More Nicholas Baie dankie vir die boodkskap. Ons waardeer opreg. En ons sien uit om julle weer by ons te kan hê. Groete Annelise

Cecil O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Alles was baie lekker netjies en mooi en baie goed geleë. 'n Luukse gevoel. Die kamers is mooi netjies, goed toegerus en mooi moderne beddegoed. Handdoeke ens. is baie goed en mooi uitgestal. Hou so aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Goeiemôre C Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer opreg. Groete Annelise

Sindawonye G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Oornagverblyf. Baie dankie aan La vita familie vir julle uitstekende diens. Was vriendelik ontvang. Kamers was so mooi en netjies. Die kinders het dit vreeslik geniet. Alles was uitputend en al die klein bederfies wat gelos wat 'n cherry op die koek. 10 uit 10 baie dankie julle. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Ons is uiters tevrede en beveel dit graag aan. Oorgeslaap na 'n funksie en het baie meer ontvang as waarop ons gehoop het. Indien ons weer terug moet keer na Vanderbijlpark, weet ons nou waar om aan te klop. Uitstekende verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Goeie dag Chris, Dit is so lekker om te hoor as ons gaste lekker geslaap het, ons sien uit om weer van julle te hoor. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 228

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mozartstraat 3, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwMWFjZDBkLWRhMGUtNDY4Ny1hZGUyLTJkNDg2ODAxNWFhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 3 Mozart Street SW 5 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.740425840161 27.828638191471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang