Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vita Dreams Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Bianca M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Cozy, netjies, perfek. Fantastiese blyplek. So clean and has absolutely everything you need! Annelise is a wonderful hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanmari G
1 nag
5.0
Mrt 2024

Bekostigbaar. Skoon. Veilig. Heerlik gebly. Baie stil gebied, skoon en veilig. Perfek vir 'n student wat moet oorbly vir toetse by NWU.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Baie dankie ons waardeer jou terugvoering. Groete

Sanja M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantastiese mooi skoon plek. Diens was baie goed! Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Sanja Baie dankie vir die wonderlike review, ons doen ons bes en ons harte voel goed as ons gaste gelukkig hier uit stap. Gastehuis Groete

Josua G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Puik. Baie netjies, baie mooi, baie modern. Die plekkie was meer as wat ons verwag het. Plekkie baie baie mooier as op fotos. Perfekte vakansie oornag plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Goeie more Josua Baie dankie vir die kompliment. Hierdie is ons hart. Dis lekker om te hoor julle het lekker by ons gebly. Ons sien uit om julle weer eendag by ons te kan hê. Gastehuis groete, Annelise

Chantelle D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Baie tevrede met alles. Baie netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Baie dankie Waardeer julle terugvoering.

Hendrik Gustav H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2024

Gasvry. Skoon en netjies. Ruim tuin. Die verblyf was vyfstergehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Baie dankie. Julle is altyd welkom by ons. Groete

Willemien L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Lekker geslaap, sal beslis aanbeveel. Baie lekker geslaap, alles was skoon en netjies. Dankie vir die goeie kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Baie dankie, Willemien. Jul is altyd baie welkom.

Arne L
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mei 2024

Skoon, netjies, goeie ligging. Bitter skoon en netjies. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Arne Baie dankie vir julle terugvoering. Waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom. Groete Annelise

Johannes J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Moderne en veilige en als wat gaste nodig het. Wat 'n wonderlike plek om te oornag in Gauteng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Baie dankie. Ons waardeer die terugvoering.

Christelle E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Wonderlike gasvrou, skoon, netjies, pragtig. La Vita is een van die beste gastehuise waarin ons nog gebly het. Die kommunikasie is uit die boonste rakke. Ons het die presiese ligging (koördinate) asook WiFi-wagwoord ontvang nog voor ons op die pad was. Die kamers is uitsonderlik skoon, mooi gedekoreer en die tuin, veiligheid en parkering is bo-gemiddeld. Dit is rustig en stil en eetplekke en winkelsentrums is baie naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Goeie middag Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom by ons, en ons sien uit om julle weer in die toekoms by ons te kan hê. Gastehuis groete Annelise

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 235

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mozartstraat 3, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwMWFjZDBkLWRhMGUtNDY4Ny1hZGUyLTJkNDg2ODAxNWFhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 3 Mozart Street SW 5 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.740425840161 27.828638191471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang