Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vita Dreams Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mozartstraat 3, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Vita Dreams Guesthouse is in Vanderbijlpark geleë, 'n stil woonbuurt. Die kamers is ruim en pragtig versier en gaste geniet toegang tot die rustige tuin en 'n speelarea vir die kinders.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, privaat tuin, ingang en koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, handdoeke en linne. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste 1 dag vooraf bestel word, of 'n ontbytpakkie vir doutrappers indien nodig. Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste en kinders kan vir ure op die klimraam en in die sandput speel.

La Vita Dreams is naby aan heelwat restaurante, hospitale en ander besienswaardighede. Dit is die ideale akkommodasie vir vriende, gesinne en sakereisigers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Juanmari G
5.0
Bekostigbaar. Skoon. Veilig. Heerlik gebly. Baie stil gebied, skoon en veilig. Perfek vir 'n student wat moet oorbly vir toetse by NWU.
Mrt 2024
Sanja M
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese mooi skoon plek. Diens was baie goed! Sal dit vir enige persoon aanbeveel.
Mrt 2024
Josua G
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Baie netjies, baie mooi, baie modern. Die plekkie was meer as wat ons verwag het. Plekkie baie baie mooier as op fotos. Perfekte vakansie oornag...
Sien meer
Jan 2024
Johannes J
Saam met lewensmaat
5.0
Moderne en veilige en als wat gaste nodig het. Wat 'n wonderlike plek om te oornag in Gauteng.
Des 2023
Christelle E
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike gasvrou, skoon, netjies, pragtig. La Vita is een van die beste gastehuise waarin ons nog gebly het. Die kommunikasie is uit die boonste rak...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 228

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Mozartstraat 3, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink La Vita Dreams Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mozartstraat 3, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwMWFjZDBkLWRhMGUtNDY4Ny1hZGUyLTJkNDg2ODAxNWFhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 3 Mozart Street SW 5 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.740425840161 27.828638191471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang