Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vogue Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retieflaan 45, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

La Vogue Guest House is in Krugersdorp, 'n mynstad in die Wes-Rand van Gauteng, geleë. Die huis is gerieflik geleë binne maklike bereik van restaurante, winkelsentrums en ander geriewe.

Verblyf word gebied in 'n smaakvol gemeubileerde eenslaapkamergaste-eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaars se perseel geleë is. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n TV met DStv. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kamer het kwaliteit linne, insluitend 'n elektriese kombers vir die koue winteraande.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof en basiese toebehore. 'n Enkelslaapbank en gemaklike sitplek is in die sitkamer beskikbaar, terwyl gaste ook toegang tot veilige parkeerplek, WiFi en 'n gemeenskaplike swembad geniet.

Besoekers aan Krugersdorp kan die nabygeleë Wieg Van Die Mensdom Wêrelderfenisgebied, natuurreservate, historiese besienswaardighede, Silverstar Casino en staproetes verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Piet Retieflaan 45, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink La Vogue Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retieflaan 45, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFuRGgjK96e4XCpto55WHd4Y9U79r5jSUnUP8wWgotnaJgRGat6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense 18 5 1 5 45 Piet Retief Avenue Monument 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.09571 27.79332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang