Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vue

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Brandon-lee M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitsig baie mooier as fotos wys definitely die moeite werd. Baie lekker, rustig en privaat. Elke oomblik die moeite werd gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Perfect place for a couple to stay over a night or two. Very pleasant stay with a very friendly, attentive host and amazing views. The host was available and ready to assist throughout our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

'n Rustige plekkie met 'n pragtige uitsig oor die see. Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar wat die nodige aan ons uitgewys het. Ideaal vir een of twee persone.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerrie
La Vue
Dankie Wanda

Marius V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie lekker en baie gerus. Was vir 'n week daar alles perfek vandat ons daar aangekom het tot met ons vertrek. Gerrie die eienaar baie vriendelik en behulpsaam die huisie het alles in niks kort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

Loved the view! La Vue had all basic requirements for a lovely stay, only issue was the WiFi but other than that we really enjoyed our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marius V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2021

Baie lekker stil en rustig. Was baie lekker gewees. Al probleem was dat die WiFi-sein nie baie goed is bo in die kamer nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rika U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2021

Okay. Not happy with the DStv channels. It was the cheapest package, with the price we paid for accommodation. The channels were outdated. Water in the showers do not stay warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Raymond B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2021

Baie rustig. Ideale plek vir 2 persone, net die parkeerplek was 'n uitdaging gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Lisinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Netjies gerieflik. Droom-uitsig! Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2018

Pragtige ligging en waarde vir geld. Die woonstel was netjies en skoon. Ruim genoeg vir twee mense. Heerlike balkon met uitsigte op die see. Baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 69, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7772266c8a20df48ac0484184fc50bcd0e27ae4211124096cff10111311f16518004c67d3c719be36c1afb6f633991e06e95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 69 Lang Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.17423 22.13102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang