Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vue

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 39 resensies vir La Vue
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Brandon-lee M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon-lee M

Uitsig baie mooier as fotos wys definitely die moeite werd.

Baie lekker, rustig en privaat. Elke oomblik die moeite werd gewees.

Natalie L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie L

Perfect place for a couple to stay over a night or two.

Very pleasant stay with a very friendly, attentive host and amazing views. The host was available and ready to assist throughout our stay.

Wanda V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda V

'n Rustige plekkie met 'n pragtige uitsig oor die see.

Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar wat die nodige aan ons uitgewys het. Ideaal vir een of twee persone.

La Vue se terugvoer

Dankie Wanda

La Vue
Marius V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Baie lekker en baie gerus.

Was vir 'n week daar alles perfek vandat ons daar aangekom het tot met ons vertrek. Gerrie die eienaar baie vriendelik en behulpsaam die huisie het alles in niks kort nie.

Nadine H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine H

Loved the view!

La Vue had all basic requirements for a lovely stay, only issue was the WiFi but other than that we really enjoyed our stay!

Marius V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V

Baie lekker stil en rustig.

Was baie lekker gewees. Al probleem was dat die WiFi-sein nie baie goed is bo in die kamer nie.

Rika U - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rika U

Okay.

Not happy with the DStv channels. It was the cheapest package, with the price we paid for accommodation. The channels were outdated. Water in the showers do not stay warm.

Raymond B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond B

Baie rustig.

Ideale plek vir 2 persone, net die parkeerplek was 'n uitdaging gewees.

Lisinda V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisinda V

Netjies gerieflik.

Droom-uitsig! Goed toegerus.

Dirk L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L

Pragtige ligging en waarde vir geld.

Die woonstel was netjies en skoon. Ruim genoeg vir twee mense. Heerlike balkon met uitsigte op die see. Baie goed toegerus.

Tanith F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanith F

Baie oulik en gemaklik. Baie privaat.

La Vue is 'n baie oulike woonstelletjie, privaat uitverhuur deur die eienaar. Daar is slegs plek vir 2 mense, so dis ideaal vir 'n paartjie. Baie privaat en gerieflik met eie kombuis en houtstoep met 'n pragtige see-uitsig.

Alwine S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwine S

Dit was 'n rustige omgewing gewees met 'n pragtige blyplekkie!

Goeie gasvrydheid, sentraal geleë met 'n mooi uitsig.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Maynette D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maynette D

Great value for money and lovely owners. Very romantic setting, perfect for a couple.

My husband and I had a wonderful experience. The hosts was warm and friendly. The unit is modernly decorated with a fitted kitchen with everything you need. It has a beautiful beach front view, it's walking distance from beach and close to shops.

La Vue se terugvoer

Dankie Maynette, ons sien julle gou weer!

La Vue
Janet V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V

Fantastiese plek!

Uitstekend! Gaan weer kom.

La Vue se terugvoer

Dankie Janet,

Ons sien uit na jul volgende besoek!

La Vue
Ingrid M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid M

Diens was uitstekend.

Kommunikasie skills was regtgwaar baie goed, julle was altyd beskikbaar, ek was skrikkerig aan die begin maar ek sal enige een aanbeveel om deur julle te werk, daar is geen slaggate nie.

Conrad V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad V

Netjies en 'n baie mooi uitsig. Die eienaars was vriendelik en het na ons behoeftes omgesien. Plek is waarde ve geld en sal dit weer besoek!

Sal die eenheid vir enige persoon aanbeveel - baie mooi uitsig en oulike mense plus baie gasvry en als was bo verwagtinge en die stort was awesome! Baie dankie jul plek is tops.

La Vue se terugvoer

Baie dankie Conrad.

Wat 'n voorreg om julle hier te kon hê!
Ons geniet dit om ons gaste te bederf en hul verblyf ekstra spesiaal te maak.

Sien julle gou weer.

La Vue
Natashia B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashia B

Sal enigeen daarheen aanbeveel.

Baie dankie! Alles was wow.

La Vue se terugvoer

Goeiedag Natashia,

Baie dankie! Hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete
Lynette

La Vue
Lawrence R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence R

Uitsig ongelooflik!

Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar. Alles is mooi verduidelik. Ons verblyf was baie privaat. Wonderlik! Binnekort terug.

La Vue se terugvoer

Hi Lawrence,

Baie dankie vir die puik review. Julle was sterre!

Sien gou weer!

Groete,
Lynette

La Vue
Monique A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique A

Dit was werklik amazing.

Die plek was baie netjies en gerieflik. Ons uitsig op die see was die hoogtepunt. Ek sal hierdie plek aanraai vir enige iemand.

La Vue se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer!

La Vue
Kees D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kees D

Dit was met een woord puik.

Ons het baie lekker gebly en wou dadelik weer bespreek vir die terugreis, maar was reeds bespreek vir die dag. Gelukkig was daar 'n kanselasie en het La Vue ons dadelik laat weet, sodoende kon ons weer daar oorslaap. Ons was baie bly want dit was lekker daar.

La Vue se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer! Waardeer dit opreg!

Hoop julle kuier sommer gou weer by ons.

Groete,
La Vue

La Vue
Marlize R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize R

Lieflike uitsig, mooiste kamer.

Het so lekker gebly, uitsig is perfek, kamer is netjies, skoon en baie mooi. Ons was veilig en het baie lekker gebly.

La Vue se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer!
Dit was net 'n plesier om julle daar te hê.

Hoop ons sien julle gou weer!

La Vue
Anita S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Fantastiese juweel in Mosselbaai ontdek!

Pragtigste uitsig! Gasvrye, tegemoetkomende eienaars! Plekkie voel soos 'n tuiste! Netjies ingerig. Sal weer teruggaan!

La Vue se terugvoer

Hi Anita,

Jammer, sien nou eers jou terugvoer op ons plekkie.

Baie dankie ons waardeer innig!! Julle is enigetyd weer welkom.

Groete,
La Vue

La Vue
Nikki V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki V

Dis 'n awesome cozy plek mooi uitsig.

Sal elke keer daar bly. En mense aanbeveel.

Dries V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V

'n Pragtige plekkie met 'n fantastiese uitsig!

Gasheer was uiters vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar oorbly, en dit ook aanbeveel. Goeie waarde vir geld betaal. Kort afstand van hawe en restaurante.

Helga S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga S

Awesome.

Ons verblyf was absoluut awesome, gaan volgende jaar beslis weer terug daarheen vir kuier.

La Vue se terugvoer

Hello Helga,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.

Jou bespreking staan reeds vir 2018!

Sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Vriendelike groete,
Lynette
La Vue

La Vue
Karen V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Baie netjies.

Hierdie plekkie was ideaal gewees vir ons aand in Mosselbaai. Baie netjies en skoon, alles nuut. See-uitsig met 'n dek. Parkering agter 'n geslote hek.

Leon C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon C

Gemaklike verblyf.

On het net een aand oorgeslaap, op pad huis toe van die Kaap af. Alles as netjies, diens puik en gerieflik.

La Vue se terugvoer

Baie dankie! Hoop om julle gou weer te sien!

La Vue
Riki T - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riki T

Heerlike heerlike verblyf, veral vir iemand wat sommer alleen net wil wegkom en dan nog terselfdetyd hierdie asemrowende uitsig oor die hele baai te kan geniet!

Regtig 'n lieflike plek! Absoluut niks kom kort nie. So netjies, modern en skoon. Veilig vir enkellopendes. En ook baie privaat. Naby aan alles en tog ook ver genoeg van die gewoel. Fabulous uitsig oor die baai uit elke venster! Saans hou die "hoe-hooeee" van 'n uil jou geselskap. Baie dankie Lynette en Gerrie!

La Vue se terugvoer

Baie dankie Riki. Ons is so bly as ons gaste hulself kan geniet. Ons hoop ons sien jou sommer gou weer.

Groete
Gerrie en Lynette

La Vue
Leonie H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie H

Fantasties!

Ek en my moeder het die verblyf ten volle geniet! Beste plek net soos geadverteer word en mooier! Stil rustige omgewing. Beveel dit beslis aan. En Gawie en Lynette baie dankie ons het heerlik gebly! Jul sien ons beslis weer.

La Vue se terugvoer

Dankie Leonie,

Wat 'n voorreg om julle as gaste te kon hê!

La Vue
Cheryl R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl R

Baie gerieflik.

Ligging is baie gerieflik. Die plekkie is baie goed toegerus.

Willie H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willie H

Baie goeie diens en waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs deur die gasheer. Plek is baie netjies en skoon. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

La Vue se terugvoer

Baie dankie, kom kuier gou weer!

La Vue
Jacqui D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui D

Excellent.

If you want quality time with your partner this is right place for you. Cosy and snug, but only for 2 people. Loved the view.

Danie T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie T

Lekke gebly.

Baie goed. Kan net moontlik nog 'n ontbytstoeltjie en baie klein koffietafeltjie bysit.

La Vue se terugvoer

Hello Danie,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons het jou voorstel ter harte geneem en La Vue opgradeer, tydens jou volgende besoek sal jy aangenaam verras wees ;-)

Groete,

Sien gou weer!

La Vue

La Vue
Ronel M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Baie netjies en oulik ingerig.

Ek het geen probleem gehad nie. Het regtig van die plek gehou.

La Vue se terugvoer

Dankie Ronel! Ons hoop om jul weer te sien!

Groete,
Lynette
La Vue

La Vue
Chandre M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre M

Absoluut fantasties!

Pragtige plekkie, great views van die balkon, baie netjies en wonderlik ingerig. Sal definitief weer hier bly.

La Vue se terugvoer

Baie dankie, Chandre! Julle is altyd welkom!

La Vue
Debbie B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B

Baie vriendelik verwelkom. Het tuis gevoel. Baie stil en rustig.

Ons is baie vriendelik verwelkom. Het tuis gevoel, so stil is dit. Ongelooflike uitsig. Pragtig netjies. Het vreeslik lekker gebly. Sal enige tyd weer terug gaan. Baie dankie. Dit was 'n lekker rustige vakansie.

La Vue se terugvoer

Baie dankie, ek hoop om jul gou weer te sien!

La Vue
Tani V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tani V

This is real value for money.

Prompt response on booking and excellent service. Thanks Lynnette!

La Vue se terugvoer

Thanks for the awesome review!

La Vue
Johan C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan C

Sentraal en stil area naby meeste besienswaardighede in Mosselbaai in baie skoon kamer.

Baie skoon verblyf naby meeste besienswaardighede in Mosselbaai. Luukse verblyf in baie stil area. Jammer TV het nie gewerk nie. Goeie waarde vir geld.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 69, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7772266c8a20df48ac0484184fc50bcd0e27ae4211124096cff10111311f16518004c67d3c719be36c1afb6f633991e06e95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 69 Lang Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.17423 22.13102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang