La Vue
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gerrie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Brandon-lee M - Jan 2024
Algehele gradering
Uitsig baie mooier as fotos wys definitely die moeite werd.
Natalie L - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect place for a couple to stay over a night or two.
Wanda V - Mei 2023
Algehele gradering
'n Rustige plekkie met 'n pragtige uitsig oor die see.
La Vue se terugvoer
Dankie Wanda
Marius V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker en baie gerus.
Nadine H - Des 2022
Algehele gradering
Loved the view!
Marius V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker stil en rustig.
Rika U - Aug 2021
Algehele gradering
Okay.
Raymond B - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Lisinda V - Des 2019
Algehele gradering
Netjies gerieflik.
Dirk L - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige ligging en waarde vir geld.
Tanith F - Okt 2018
Algehele gradering
Baie oulik en gemaklik. Baie privaat.
Alwine S - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was 'n rustige omgewing gewees met 'n pragtige blyplekkie!
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Maynette D - Des 2017
Algehele gradering
Great value for money and lovely owners. Very romantic setting, perfect for a couple.
La Vue se terugvoer
Dankie Maynette, ons sien julle gou weer!
Janet V - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese plek!
La Vue se terugvoer
Dankie Janet,
Ons sien uit na jul volgende besoek!
Ingrid M - Des 2017
Algehele gradering
Diens was uitstekend.
Conrad V - Nov 2017
Algehele gradering
Netjies en 'n baie mooi uitsig. Die eienaars was vriendelik en het na ons behoeftes omgesien. Plek is waarde ve geld en sal dit weer besoek!
La Vue se terugvoer
Baie dankie Conrad.
Wat 'n voorreg om julle hier te kon hê!
Ons geniet dit om ons gaste te bederf en hul verblyf ekstra spesiaal te maak.
Sien julle gou weer.
Natashia B - Nov 2017
Algehele gradering
Sal enigeen daarheen aanbeveel.
La Vue se terugvoer
Goeiedag Natashia,
Baie dankie! Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Lynette
Lawrence R - Nov 2017
Algehele gradering
Uitsig ongelooflik!
La Vue se terugvoer
Hi Lawrence,
Baie dankie vir die puik review. Julle was sterre!
Sien gou weer!
Groete,
Lynette
Monique A - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was werklik amazing.
La Vue se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer!
Kees D - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was met een woord puik.
La Vue se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer! Waardeer dit opreg!
Hoop julle kuier sommer gou weer by ons.
Groete,
La Vue
Marlize R - Aug 2017
Algehele gradering
Lieflike uitsig, mooiste kamer.
La Vue se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer!
Dit was net 'n plesier om julle daar te hê.
Hoop ons sien julle gou weer!
Anita S - Jul 2017
Algehele gradering
Fantastiese juweel in Mosselbaai ontdek!
La Vue se terugvoer
Hi Anita,
Jammer, sien nou eers jou terugvoer op ons plekkie.
Baie dankie ons waardeer innig!! Julle is enigetyd weer welkom.
Groete,
La Vue
Nikki V - Apr 2017
Algehele gradering
Dis 'n awesome cozy plek mooi uitsig.
Dries V - Apr 2017
Algehele gradering
'n Pragtige plekkie met 'n fantastiese uitsig!
Helga S - Mrt 2017
Algehele gradering
Awesome.
La Vue se terugvoer
Hello Helga,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Jou bespreking staan reeds vir 2018!
Sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Lynette
La Vue
Karen V - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie netjies.
Leon C - Feb 2017
Algehele gradering
Gemaklike verblyf.
La Vue se terugvoer
Baie dankie! Hoop om julle gou weer te sien!
Riki T - Feb 2017
Algehele gradering
Heerlike heerlike verblyf, veral vir iemand wat sommer alleen net wil wegkom en dan nog terselfdetyd hierdie asemrowende uitsig oor die hele baai te kan geniet!
La Vue se terugvoer
Baie dankie Riki. Ons is so bly as ons gaste hulself kan geniet. Ons hoop ons sien jou sommer gou weer.
Groete
Gerrie en Lynette
Leonie H - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties!
La Vue se terugvoer
Dankie Leonie,
Wat 'n voorreg om julle as gaste te kon hê!
Cheryl R - Sep 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Willie H - Feb 2017
Algehele gradering
Baie goeie diens en waarde vir geld.
La Vue se terugvoer
Baie dankie, kom kuier gou weer!
Jacqui D - Jul 2017
Algehele gradering
Excellent.
Danie T - Mrt 2017
Algehele gradering
Lekke gebly.
La Vue se terugvoer
Hello Danie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons het jou voorstel ter harte geneem en La Vue opgradeer, tydens jou volgende besoek sal jy aangenaam verras wees ;-)
Groete,
Sien gou weer!
La Vue
Ronel M - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjies en oulik ingerig.
La Vue se terugvoer
Dankie Ronel! Ons hoop om jul weer te sien!
Groete,
Lynette
La Vue
Chandre M - Sep 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
La Vue se terugvoer
Baie dankie, Chandre! Julle is altyd welkom!
Debbie B - Apr 2016
Algehele gradering
Baie vriendelik verwelkom. Het tuis gevoel. Baie stil en rustig.
La Vue se terugvoer
Baie dankie, ek hoop om jul gou weer te sien!
Tani V - Apr 2016
Algehele gradering
This is real value for money.
La Vue se terugvoer
Thanks for the awesome review!
Johan C - Des 2016
Algehele gradering
Sentraal en stil area naby meeste besienswaardighede in Mosselbaai in baie skoon kamer.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 69, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang