Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vue

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 69, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Vue is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel geleë is. Die woonstel is heeltemal privaat met sy eie ingang. Ideaal vir 'n individu of 'n paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid besienswaardighede binne die Tuinroete.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei.

Die woonstel het ook stapeldeure wat na 'n dekarea oopmaak, wat lieflike uitsigte oor die berge, strand, see en omgewing bied. Geriewe op die perseel sluit WiFi en veilige parkeerplek vir 1 kleiner voertuig in.

Gaste is ook welkom om die nabygeleë doendinge te geniet wat voëlkyk, bergfietsry, wildritte, swem, wynproe en visvang insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Langstraat 69, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Vue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 69, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7772266c8a20df48ac0484184fc50bcd0e27ae4211124096cff10111311f16518004c67d3c719be36c1afb6f633991e06e95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 69 Lang Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.17423 22.13102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang