Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vue

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 69, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Vue is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met sy eie ingang wat op die eienaar se perseel. Dit is heeltemal privaat en ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede langs die Tuinroete.

Die woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n oondjie, 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.

Die woonstel het ook opvoudeure wat oopmaak op die dekarea. Dit het lieflike uitsigte op die berge, asook oor die strand, die see en die res van die omgewing.
WiFi word voorsien en daar is veilige parkeerplek vir 1 klein voertuig.

Aktiwiteite in die area sluit voëlkyk, bergfietsry, wildritte, swem, wynproe en visvang in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Fiona M
Saam met vriende
5.0
Nice location, very good accommodation. Very nice, the location is central, and the house was stunning. Love the view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Brandon-lee M
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsig baie mooier as fotos wys definitely die moeite werd. Baie lekker, rustig en privaat. Elke oomblik die moeite werd gewees.
Jan 2024
Natalie L
Saam met lewensmaat
4.8
Perfect place for a couple to stay over a night or two. Very pleasant stay with a very friendly, attentive host and amazing views. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Newton B
Saam met lewensmaat
4.6
Belewenis om La Vue uitsig gade te slaan soggens en saans. Die verblyf was baie aangenaam.
Des 2024
Wanda V
Saam met lewensmaat
4.4
'n Rustige plekkie met 'n pragtige uitsig oor die see. Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar wat die nodige aan ons uitgewys het. Ideaal vir een...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 41

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Langstraat 69, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Vue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 69, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7772266c8a20df48ac0484184fc50bcd0e27ae4211124096cff10111311f16518004c67d3c719be36c1afb6f633991e06e95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 69 Lang Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.17423 22.13102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang